Lavender Garden Cottage and Lodge
Beskrywing
Die kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n groot leefarea met 'n dagbed. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en ketel toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook gratis WiFi. Die leefarea bied toegang tot 'n beskutte onderdakstoep met 'n braai-area. Dit kyk oor die swembad. Vuurmaakhout is beskikbaar. Die eenheid is troeteldiervriendelik indien dit vooraf gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Ekstra gas kan teen 'n ekstra koste geakkommodeer word.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Stiltetyd is tussen 21:30 en 06:00.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die lodge het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n leefarea met 'n binne-braai en 'n privaat tuin. Die leefarea het 'n dagbed, gemaklike sitplek en 'n kaggel waarin gaste ook kan braai. Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. Daar is ook 'n ontbyttoonbank en gratis WiFi. Die leefarea bied toegang tot 'n beskutte onderdakstoep wat oor die omheinde tuin met braaigeriewe kyk. Vuurmaakhout word voorsien. Die eenheid is troeteldiervriendelik indien dit vooraf gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Ekstra gas kan teen 'n ekstra koste geakkommodeer word.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Stiltetyd is tussen 21:30 en 06:00.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterstraat 19, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang