Libem Lodge 2
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar gemeenskaplike woonplek in die woonstelblok is, so geen harde musiek of geraas sal toegelaat word nie.
Daar is die moontlikheid van beurtkrag in die area ten tyde van jou verblyf. Libem Lodge het nie 'n kragopwekker om krag te verskaf tydens beurtkrag nie. Maak asseblief seker dat jy jouself voorberei vir die krag wat soms af is, aangesien jy nie kos sal kan voorberei, TV kyk of toegang tot internet sal hê nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St James-weg 5, Edenvale, Johannesburg, 1610, Gauteng