Mantis No5 Boutique Art Hotel
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Brighton-rylaan 5, Somerstrand, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R3 096 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mantis No5 Boutique Art Hotel is net 200 m van die strand af en bied verblyf in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth).
Die hotel spog me t'n privaat kunsversameling en wêreldklas-geriewe wat alles met die hand uitgesoek is vir die plesier van sake- en ontspanningsreisigers wat hierdie hotel as hul tuiste kies. Daar is verskeie suites wat elk slaapplek aan 2 gaste bied.
Die suites is pragtige versier en het lugversorging, koninggrootte-beddens en en suite-badkamers met baddens, storte en toilette. Elke suite het 'n sitarea met 'n lessenaar en TV en daar is 'n elektroniese kluis, 'n yskassie, Nespresso-koffiemasjien en 'n haardroër in elke eenheid.
Sommige eenhede bied toegang tot 'n balkon of tuinstoep. Gaste kan hul maaltye in die kamers geniet en daar is komplimentêre WiFi. Parkeerplek is beskikbaar.
Mantis No5 Boutique Art Hotel bied fynproewersetes in die restaurant en die privaat ete-kelder, en daar is 'n privaat fliekkamer, 'n whiskey- en sigaar-sitarea, konferensie- en funksielokale, 'n swembad, gimnasium en die CSpa Wellness by Camelot op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Brighton-rylaan 5, Somerstrand, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Somerstrand Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Brighton-rylaan 5, Somerstrand, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang