Mantis No5 Boutique Art Hotel
Beskrywing
Hierdie suites is aan die anderkant van die landgoed en het elk 'n koninggroote-bed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelwasbak, stort en 'n bad. Die kamers en badkamers bied toegang tot die tuinstoep. Die suite het 'n privaat sitarea, TV, elektroniese kluis en 'n Nespresso-koffiemasjien. Gaste kan hul maaltye in die kamer geniet en daar is gratis WiFi. Elke suite het 'n ingangsportaal met 'n yskassie vol voorraad en 'n lessenaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Ontbyt
Huisreëls
Rook is verbode in al die gastekamers.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Pendeldienste kan gereël word. Dit moet voor aankoms gereël word en kos ekstra.
Daar word aangeraai dat gaste reisversekering uitneem.
Let dat jy die volledige bepalings en voorwaardes wat deur die instansie voorsien word sal moet aanvaar wanneer jy bespreek.
Kinders kan op versoek saamkom.
Hierdie beleid geld vir kinders tussen 0 en 11 jaar. Kinders wat ouer as 12 jaar is word as volwassenes beskou en sal in hulle eie kamer moet slaap. Kinders wat in hulle eie kamer slaap sal die enkeltarief betaal.
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis wanneer hulle met 2 volwassenes deel.
Kinders tussen 4 en 11 jaar wat 'n kamer met volwassenes deel betaal R500 per kind per aand en die prys sluit ontbyt en 15% BTW in.
Kinders tussen 4 en 11 jaar wat met volwassenes deel sal in 'n kot en/of op 'n slaapbank slaap, afhangend van die beskikbaarheid van die beddens en die kinders se ouderdom.
2 Luukse Suites en 2 Besigheidsklas-suites het slaapbanke vir 'n kind tussen 2 en 12 jaar oud.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim suites op die eerste verdieping is ideaal vir sakereisigers. Elke oopplan-suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die suites het elk 'n sitarea, TV, elektroniese kluis en 'n Nespresso-koffiemasjien. Gaste kan hul maaltye in die kamer geniet en daar is gratis WiFi. Die suites bied ook elk toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die omgewing.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Ontbyt
Huisreëls
Rook is verbode in al die gastekamers.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Pendeldienste kan gereël word. Dit moet voor aankoms gereël word en kos ekstra.
Daar word aangeraai dat gaste reisversekering uitneem.
Let dat jy die volledige bepalings en voorwaardes wat deur die instansie voorsien word sal moet aanvaar wanneer jy bespreek.
Kinders kan op versoek saamkom.
Hierdie beleid geld vir kinders tussen 0 en 11 jaar. Kinders wat ouer as 12 jaar is word as volwassenes beskou en sal in hulle eie kamer moet slaap. Kinders wat in hulle eie kamer slaap sal die enkeltarief betaal.
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis wanneer hulle met 2 volwassenes deel.
Kinders tussen 4 en 11 jaar wat 'n kamer met volwassenes deel betaal R500 per kind per aand en die prys sluit ontbyt en 15% BTW in.
Kinders tussen 4 en 11 jaar wat met volwassenes deel sal in 'n kot en/of op 'n slaapbank slaap, afhangend van die beskikbaarheid van die beddens en die kinders se ouderdom.
2 Luukse Suites en 2 Besigheidsklas-suites het slaapbanke vir 'n kind tussen 2 en 12 jaar oud.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie pragtige kamer bied toegang tot 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die omgewing en die see in die verte. Dit is 'n kamer wat hulde bring aan die voormalige presidentsvrou, Zanele Mbeki. Die slaapkamer het 'n hemelbed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelwasbak, bad, stort en 'n toilet. Die suite het 'n privaat sitarea, 'n lessenaar, TV, elektroniese kluis, yskassie en 'n Nespresso-koffiemasjien. Gaste kan hul maaltye in die kamer geniet en daar is gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Ontbyt
Huisreëls
Rook is verbode in al die gastekamers.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Pendeldienste kan gereël word. Dit moet voor aankoms gereël word en kos ekstra.
Daar word aangeraai dat gaste reisversekering uitneem.
Let dat jy die volledige bepalings en voorwaardes wat deur die instansie voorsien word sal moet aanvaar wanneer jy bespreek.
Kinders kan op versoek saamkom.
Hierdie beleid geld vir kinders tussen 0 en 11 jaar. Kinders wat ouer as 12 jaar is word as volwassenes beskou en sal in hulle eie kamer moet slaap. Kinders wat in hulle eie kamer slaap sal die enkeltarief betaal.
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis wanneer hulle met 2 volwassenes deel.
Kinders tussen 4 en 11 jaar wat 'n kamer met volwassenes deel betaal R500 per kind per aand en die prys sluit ontbyt en 15% BTW in.
Kinders tussen 4 en 11 jaar wat met volwassenes deel sal in 'n kot en/of op 'n slaapbank slaap, afhangend van die beskikbaarheid van die beddens en die kinders se ouderdom.
2 Luukse Suites en 2 Besigheidsklas-suites het slaapbanke vir 'n kind tussen 2 en 12 jaar oud.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Brighton-rylaan 5, Somerstrand, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang