Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mingwe Private Game Lodge

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R4 690 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Mingwe Private Game Lodge bied selfsorgverblyf in die Mabalingwe Natuurreservaat. Die lodge is geskik vir 8 gaste .

Die lodge beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en sitkamer. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en elke badkamer het 'n stort of 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die toonbank of die etenstafel geniet word.

Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kaggel en dit lei na 'n dek wat met 'n braai-area, plonspoel en 'n uitsig oor die reservaat spog.

Die lodge het 'n selfry-wildritvoertuig wat gaste teen ekstra koste per dag kan huur. Die oord spog ook met 'n hele rits geriewe en doendinge, soos wildritte, perdry-wildkyk, 'n koue en 'n warm swembad, en 'n buite-spa.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 263

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Mingwe Private Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 690
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 4 690
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94ae1ed56d565cba3a7ef1de3f094443c6de237c0d9a0b3d8b362caa2b64e1a37f08c3b7134e2489dc7081c5cf5ee59f5068?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 690 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.813396135711 28.05374338237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang