Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mingwe Private Game Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.6
Veiligheid
4.8
Dirk B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Sal enige tyd weer bespreek vir 'n plekkie. Dienste is uitstekend. Verblyf is baie netjies. Ag als was net 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Mingwe Private Game Lodge
Baie dankie Dirk. Hoop julle kom kuier weer

Natasha R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2023

Awesome, relaxing & quiet. Would be great if the owners could invest in an inverter. And have matches/ lighters availabile in the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Mingwe Private Game Lodge
Hi Natasha, thank you for your feedback. We are in the process of exploring that option and hopefully will have that in place soon. Hope you visit us again.

Annelie L
Kort verblyf
4.8
Okt 2022

Ons het 'n wonderlike naweek geniet in julle pragtige huis met sy pragtige uitsig. Dit was 'n baie lekker ontspannende naweek. Ek wens net ons kon langer bly, 2 aande was beslis nie genoeg nie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Mingwe Private Game Lodge
Dankie Annelie. Ons hoop julle kom kuier weer.

Cecile V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Apr 2024

Nie waarde vir geld nie. Huis lyk oud en verwaarloos. Ons het nie warm water gehad nie, en die bestuurder het eers later teruggekom na my toe. Ek het nie instruksies gekry van waar die sleutel is nie. Twee van die kamers het ons onsself uitgesluit en daar was vir ons gesê daar is nie spaarsleutels nie en ons moet dit maar self uitsorteer. Gelukkig kon ons die deure oopkry. Die braai is geroes, die skottelgoedwasser lek en die meubels lyk vervalle. Die plek lyk glad nie soos in die fotos nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Lynette
Mingwe Private Game Lodge
Hi Cecile. Ons kan ongelukkig nie saamstem nie. Julle het julleself uitgesluit uit 2 van die 4 slaapkamers. Ek het vir jou genoem dat as ons iemand uitstuur of 'n locksmith moet vra om uit te kom die koste vir julle sak sal wees omdat daar nie spaarsleutels vir die kamers was nie. Niemand het voorgestel julle sorteer dit self uit nie, slegs dat daar 'n koste verbonde aan sal wees. Die meubels is nuut gestoffeer.

Marius V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2023

Baie lekker behalwe die brand wat dinge omver gewerp het. Ons kon nie by Mingwe Private Game Lodge oorbly nie aangesien daar nie krag en water was nie, nadat ons bevestig het dat alles in orde is. Ons is toe gehuisves by Itaga View. Alhoewel dit baie mooi en netjies was, was die drie vlakke nie prakties vir 'n gesin met klein kinders nie. Verder kon ons die volgende oggend die Trelidoor nie oopkry nie aangesien die sleutel nie op ons bos sleutels was nie. Dit is 'n groot bekommernis as mens vinnig die kamer moet ontruim vir watter rede ookal. Toe ek die eienares skakel, druk sy die foon dood en stuur 'n boodskap, "I'll call you back", wat tot nou toe nie gebeur het nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Mingwe Private Game Lodge
Hi Marius. Dankie vir jou terugvoer. Dit was bietjie ongewone omstandighede en jammer dat julle ervaring nie 100% was nie. Ons hoop julle kry tog weer die geleentheid om te kom kuier.

Jerome S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2023

Easy to get to, beautiful lodge with amazing view and rooms. Easy access to game viewing and other facilities. Overall great stay, a beautiful and accessible spot. The game rangers were better than expected. The food and service at the restaurant were good. Two small hints: the map from reception is numbered with the prefix 7 when it should be 6, i. e our unit was 621 but on the map, it was 721. On our last day, our checkout was at 10 but the cleaning lady arrived at 7:30, it's preferable especially on check out that she arrives at 10 or later.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lynette
Mingwe Private Game Lodge
Thank you, Jerome. So sorry about the cleaner arriving early. It was not the intention to make you feel that you needed to check out. It was just logistics as the cleaning company has various drop-offs in the mornings and Mingwe happens to be second on the list. The housekeeper would have been happy to wait until check out to start her duties. We hope you visit us again in the near future. It was lovely hosting you.

Nyiko N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Okt 2023

The location was very beautiful, but the customer service was terrible. There was no water when we arrived, and the manager failed to inform us about this. Our children could not use the toilet or take a shower for a day and a half. Additionally, some of the lights in the rooms were not working.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Lynette
Mingwe Private Game Lodge
Hi Niyoka The park had a fire and some infrastructure was damaged. It was not within our control. It has since been restored. Neither the owner or agent could have known that the reserve would take a day to restore the water supply. We are all reliant on the management team of the greater reserve. Most properties experienced similar difficulties.

Elske N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2022

Pragtige boshuis. Lekker spasie om saam te kuier en privaatheid vir elke kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2021

Great and fantastic. Need to go back! As always I can recommend Mingwe for anyone wishing to spend some time in the bush. Love it. Will be back in the park asap!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Viaan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2019

Baie gerieflik, veilig en goed toegerus. Die huis is in 'n puik ligging en is veilig en gerieflik vir gesinne en klein kinders.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 234

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R4 690
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 690
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94ae1ed56d565cba3a7ef1de3f094443c6de237c0d9a0b3d8b362caa2b64e1a37f08c3b7134e2489dc7081c5cf5ee59f5068?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 690 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.813396135711 28.05374338237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang