Mingwe Private Game Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R350 skoonmaakfooi per bespreking.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 10 Dec 2024 tot 08 Jan 2025 en 20 Mar 2025 to 18 Apr 2025.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 10 Dec 2024 tot 08 Jan 2025 en 20 Mar 2025 to 18 Apr 2025.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Breekskadedeposito's sal 5-7 dae na uitklok terugbetaal word. Dit is die gas se verantwoordelikheid om ons van bankbesonderhede te voorsien vir die terugbetaling.
Partytjies, sowel as harde geraas en steurnisse na 22:00, word nie toegelaat nie. Gedurende die dag is musiek slegs vir gaste se ore toegelaat. Indien 'n geldige geraasklagte ontvang en bevestig word deur sekuriteit sal gaste onmiddelik 'n boete ontvang en moet betaal via kredietkaart of kontant. Indien gaste weier sal hulle gevra word om die perseel te verlaat. Gaste sal nie geregtig wees op 'n terugbetaling of gedeetelike terugbetaling nie.
'n Wildritvoertuig is op versoek en teen addisionele koste beskikbaar.
Daar is 'n skoonmaakdiens beskikbaar teen ekstra koste.
Vullis moet in die lodge se asblikke gegooi word, en rommel sal verwyder word wanneer skoonmaakdienste bespreek word.
Weerhou om meubels rond te skuif, behalwe swembadstoele en opvoustoele. Dit beskadig die dek. Indien gaste nie by hierdie reël hou nie sal daar 'n boete geld en dit sal van die breekskadedeposito afgetrek word.
Alle deure en vensters moet gesluit word as gaste nie in die huis is nie.
Alle vensters moet gesluit word en alle deure moet gesluit word met uitklok.
Sleutels mag nie van die eiendom verwyder word nie en moet in die sleutelkluis toegesluit word, selfs as gaste op 'n wildrit gaan.
'n Vuur word slegs in die aangewese gebiede toegelaat; braai en boma.
Vuurmaakhout vir die boma en braai kan vooraf bestel word teen ekstra koste vir aflewering.
Geen vuurmaakhout kan vanuit die veld opgetel word nie. 'n Boete mag geld.
Bierbottels, doppies, sigaretstompies, ens. eat in die veld gegooi word, word teen 'n R500-fooi skoongemaak.
Enige skade wat deur nie-nakoming veroorsaak word, sal direk van die gaste gehef word.
Sommige paaie in die reservaat is nie geteer nie, en dit word aanbeveel om, indien moontlik, 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte te gebruik.
Let asb. op dat gaste die bepalings en voorwaardes, wat deur die instansie voorsien is, moet aanvaar om die bespreking te bevestig.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang