Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 138 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lydenburgpad, Grootfonteinberg, Pelgrimsrus, 1290, Mpumalanga
  • Vanaf R1 560 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort is 'n pragtige oord in 'n inheemse reënwoud op die Panoramaroete, 22 km buite Pelgrimsrus. Dit is ideaal vir 'n rustige en ontspannende wegbreek en dis die tuiste van die samango-aap wat slegs in die Amasone en reënwoude voorkom.

Hierdie lodge bied verblyf in selfsorg-chalets, gesinsuites met 'n stoep vir 4 en koningsuites vir 2 wat 'n privaat stoep of 'n balkon het. Die Koningsuites het elk 'n koninggrootte-bed met 'n sitarea. Die gesinsuite het 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea.

Die gastesuites het elk 'n kaggel, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Daar is 11 kothuise met slaapplek vir 6 gaste elk en 9 kothuise met slaapplek vir 4 gaste elk. Elk van die kothuise het 'n leefarea wat 'n sitarea en 'n kombuis het. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is gratis WiFi in die eenhede, sowel as in die gemeenskaplike areas.

Die troeteldiervriendelike huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die oord het 11 geakkrediteerde staproetes waarvan sekeres na watervalle lei. Die Knysnaloerie en bloukuifloerie skuil om elke hoek en draai van die reënwoud. Kunsvlieghengel is ook teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Clarissa W
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, weg van die stad af, vind jouself in die natuurskoon. Dit was 'n fantastiese naweek wegbreek. Ons wens dat ons langer kon bly.
Apr 2024
Elanie V
Saam met lewensmaat
5.0
Naweek wegbreek. Baie lekker kos gekry. Diens is uitstekend.
Des 2023
Jane T
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful long weekend away. We had the most amazing time at Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort. Everything ran smoothly, our room...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Jacobus J
Saam met lewensmaat
5.0
'n Mooi natuurskoon oord. Uitstekende diens. Mooiste woud. Die oord is soos 'n versteekte skat. Reg geleë. Hele oord word goed in stand gehou. Beslis ...
Sien meer
Jun 2023
Willem S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties Baie baie lekker, enige tyd weer.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Lydenburgpad, Grootfonteinberg, Pelgrimsrus, 1290, Mpumalanga
  • Gaste dink Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panoramaroete Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 138 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lydenburgpad, Grootfonteinberg, Pelgrimsrus, 1290, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA320cfccb009a86086c7698f3f6d6f89423fb16712da83a838da0b74abe9f3b670fba0895553149059c903afa65b212b05fc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Lydenburg Road Grootfonteinberg 1290 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.938621893798 30.712731629581

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang