Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 15% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Gesinsuite
B&B
Executive 11
B&B
Koningsuite
B&B
Koningsuite met 'n balkon
B&B
Chalet vir 6
Selfsorg
Chalet vir 4
Selfsorg
Troeteldiervriendelike Huis
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Mount Sheba is 'n natuurreservaat waar gaste kom ontspan en die natuur en die rus en vrede wat dit bied, geniet.
Geen harde musiek en geraas word ná 20:00 toegelaat nie. Bedags word daar ook gevra dat gaste hulle bure in ag neem en nie 'n geraas maak sodat dit hulle sal pla nie.
Daar is 1 troeteldiervriendelike eenheid wat omhein is. Slegs goed opgeleide honde word in hierdie eenheid toegelaat mits dit vooraf so gereël is.
Daar is 'n 7 km-grondpad wat na die verblyf lei, waarvan die laaste 3 km 'n privaat teerpad is. Dit is geskik vir alle voertuie, maar voetuie met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Let asb. dat 'n R500 deposito vereis word vir die selfsorgverblyf en R250 vir die hotelkamers. Die deposito is terugbetaalbaar nadat die eenheid nagegaan is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 560
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 138 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lydenburgpad, Grootfonteinberg, Pelgrimsrus, 1290, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA320cfccb009a86086c7698f3f6d6f89423fb16712da83a838da0b74abe9f3b670fba0895553149059c903afa65b212b05fc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Lydenburg Road Grootfonteinberg 1290 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.938621893798 30.712731629581

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang