Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Troeteldiervriendelike Huis
Vanaf
Vanaf R 1 780
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie huis is omhein. Neem asb. kennis dat honde nie in restaurante toegelaat word nie en aan leibande moet wees wanneer hulle in openbare areas stap.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Kroeg
Stoep/Binnehof
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Mount Sheba is 'n natuurreservaat waar gaste kom ontspan en die natuur en die rus en vrede wat dit bied, geniet.
Geen harde musiek en geraas word ná 20:00 toegelaat nie. Bedags word daar ook gevra dat gaste hulle bure in ag neem en nie 'n geraas maak sodat dit hulle sal pla nie.
Daar is 1 troeteldiervriendelike eenheid wat omhein is. Slegs goed opgeleide honde word in hierdie eenheid toegelaat mits dit vooraf so gereël is.
Daar is 'n 7 km-grondpad wat na die verblyf lei, waarvan die laaste 3 km 'n privaat teerpad is. Dit is geskik vir alle voertuie, maar voetuie met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Let asb. dat 'n R500 deposito vereis word vir die selfsorgverblyf en R250 vir die hotelkamers. Die deposito is terugbetaalbaar nadat die eenheid nagegaan is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
Gesinsuite
Vanaf
Vanaf R 2 290
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie gesinsuites is geskik vir 4 gaste en het 'n aparte slaapkamer wat 'n koningingrootte-bed het. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Die leefarea het 2 enkelbeddens, gemaklike sitplek, 'n kaggel, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Gratis WiFi is in die kamers en alle openbare areas beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Kroeg
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Mount Sheba is 'n natuurreservaat waar gaste kom ontspan en die natuur en die rus en vrede wat dit bied, geniet.
Geen harde musiek en geraas word ná 20:00 toegelaat nie. Bedags word daar ook gevra dat gaste hulle bure in ag neem en nie 'n geraas maak sodat dit hulle sal pla nie.
Daar is 1 troeteldiervriendelike eenheid wat omhein is. Slegs goed opgeleide honde word in hierdie eenheid toegelaat mits dit vooraf so gereël is.
Daar is 'n 7 km-grondpad wat na die verblyf lei, waarvan die laaste 3 km 'n privaat teerpad is. Dit is geskik vir alle voertuie, maar voetuie met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Let asb. dat 'n R500 deposito vereis word vir die selfsorgverblyf en R250 vir die hotelkamers. Die deposito is terugbetaalbaar nadat die eenheid nagegaan is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
Koningsuite
Vanaf
Vanaf R 2 290
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 6 Koningsuites wat elk 'n koninggrootte-bed het en geskik is vir 2 gaste. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Daar is 'n kaggel, TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Die suites het elk 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Kroeg
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Mount Sheba is 'n natuurreservaat waar gaste kom ontspan en die natuur en die rus en vrede wat dit bied, geniet.
Geen harde musiek en geraas word ná 20:00 toegelaat nie. Bedags word daar ook gevra dat gaste hulle bure in ag neem en nie 'n geraas maak sodat dit hulle sal pla nie.
Daar is 1 troeteldiervriendelike eenheid wat omhein is. Slegs goed opgeleide honde word in hierdie eenheid toegelaat mits dit vooraf so gereël is.
Daar is 'n 7 km-grondpad wat na die verblyf lei, waarvan die laaste 3 km 'n privaat teerpad is. Dit is geskik vir alle voertuie, maar voetuie met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Let asb. dat 'n R500 deposito vereis word vir die selfsorgverblyf en R250 vir die hotelkamers. Die deposito is terugbetaalbaar nadat die eenheid nagegaan is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
Koningsuite met 'n balkon
Vanaf
Vanaf R 2 290
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 8 Koningsuites wat elk 'n koninggrootte-bed het en geskik is vir 2 gaste. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Daar is 'n kaggel, TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Die suites het elk 'n privaat balkon met 'n tafel en stoele.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Kroeg
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Mount Sheba is 'n natuurreservaat waar gaste kom ontspan en die natuur en die rus en vrede wat dit bied, geniet.
Geen harde musiek en geraas word ná 20:00 toegelaat nie. Bedags word daar ook gevra dat gaste hulle bure in ag neem en nie 'n geraas maak sodat dit hulle sal pla nie.
Daar is 1 troeteldiervriendelike eenheid wat omhein is. Slegs goed opgeleide honde word in hierdie eenheid toegelaat mits dit vooraf so gereël is.
Daar is 'n 7 km-grondpad wat na die verblyf lei, waarvan die laaste 3 km 'n privaat teerpad is. Dit is geskik vir alle voertuie, maar voetuie met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Let asb. dat 'n R500 deposito vereis word vir die selfsorgverblyf en R250 vir die hotelkamers. Die deposito is terugbetaalbaar nadat die eenheid nagegaan is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Executive 11
Vanaf
Vanaf R 2 630
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Executive 11 is 'n romantiese suite wat geskik is vir 2 gaste en het 'n aparte slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Die leefarea het 2 enkelbeddens, gemaklike sitplek, 'n kaggel, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Gratis WiFi is in die kamers en alle openbare areas beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Kroeg
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Mount Sheba is 'n natuurreservaat waar gaste kom ontspan en die natuur en die rus en vrede wat dit bied, geniet.
Geen harde musiek en geraas word ná 20:00 toegelaat nie. Bedags word daar ook gevra dat gaste hulle bure in ag neem en nie 'n geraas maak sodat dit hulle sal pla nie.
Daar is 1 troeteldiervriendelike eenheid wat omhein is. Slegs goed opgeleide honde word in hierdie eenheid toegelaat mits dit vooraf so gereël is.
Daar is 'n 7 km-grondpad wat na die verblyf lei, waarvan die laaste 3 km 'n privaat teerpad is. Dit is geskik vir alle voertuie, maar voetuie met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Let asb. dat 'n R500 deposito vereis word vir die selfsorgverblyf en R250 vir die hotelkamers. Die deposito is terugbetaalbaar nadat die eenheid nagegaan is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 9 Beskikbaar
 9 Beskikbaar
 9 Beskikbaar
Chalet vir 4
Vanaf
Vanaf R 1 560
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 9 van hierdie chalets wat elk geskik is vir 4 gaste en 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed het. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Die eenhede het elk 'n leefarea met 'n sitarea en 'n kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel het. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Kroeg
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Mount Sheba is 'n natuurreservaat waar gaste kom ontspan en die natuur en die rus en vrede wat dit bied, geniet.
Geen harde musiek en geraas word ná 20:00 toegelaat nie. Bedags word daar ook gevra dat gaste hulle bure in ag neem en nie 'n geraas maak sodat dit hulle sal pla nie.
Daar is 1 troeteldiervriendelike eenheid wat omhein is. Slegs goed opgeleide honde word in hierdie eenheid toegelaat mits dit vooraf so gereël is.
Daar is 'n 7 km-grondpad wat na die verblyf lei, waarvan die laaste 3 km 'n privaat teerpad is. Dit is geskik vir alle voertuie, maar voetuie met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Let asb. dat 'n R500 deposito vereis word vir die selfsorgverblyf en R250 vir die hotelkamers. Die deposito is terugbetaalbaar nadat die eenheid nagegaan is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 11 Beskikbaar
 11 Beskikbaar
 11 Beskikbaar
 11 Beskikbaar
 11 Beskikbaar
 11 Beskikbaar
 11 Beskikbaar
Chalet vir 6
Vanaf
Vanaf R 1 780
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 11 van hierdie chalets wat elk geskik is vir 6 gaste en 2 aparte slaapkamers het. Die hoofslaapkamer het 'n koniningrootte-bed en die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Die eenhede het elk 'n leefarea met 'n sitarea en 'n kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel het. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Hierdie suites het ook elk 'n privaat stoep met 'n gasbraai.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Kroeg
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Mount Sheba is 'n natuurreservaat waar gaste kom ontspan en die natuur en die rus en vrede wat dit bied, geniet.
Geen harde musiek en geraas word ná 20:00 toegelaat nie. Bedags word daar ook gevra dat gaste hulle bure in ag neem en nie 'n geraas maak sodat dit hulle sal pla nie.
Daar is 1 troeteldiervriendelike eenheid wat omhein is. Slegs goed opgeleide honde word in hierdie eenheid toegelaat mits dit vooraf so gereël is.
Daar is 'n 7 km-grondpad wat na die verblyf lei, waarvan die laaste 3 km 'n privaat teerpad is. Dit is geskik vir alle voertuie, maar voetuie met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Let asb. dat 'n R500 deposito vereis word vir die selfsorgverblyf en R250 vir die hotelkamers. Die deposito is terugbetaalbaar nadat die eenheid nagegaan is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 560
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 138 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lydenburgpad, Grootfonteinberg, Pelgrimsrus, 1290, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA320cfccb009a86086c7698f3f6d6f89423fb16712da83a838da0b74abe9f3b670fba0895553149059c903afa65b212b05fc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Lydenburg Road Grootfonteinberg 1290 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.938621893798 30.712731629581

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang