Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Norfolk Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 30, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 040 R936 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Norfolk Guest House bied gastekamersen is in Westcliff, Hermanus geleë. Dié perseel is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede asook gewilde plekke om walvisse te gaan kyk.

Norfolk Guest House het 4 kamers wat elk individueel versier is. Pragtige en unieke kunswerke maak die instansie uniek. Elke kamer het ’n ekstra lang koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer het ’n en suite-badkamer asook ’n goed toegeruste kombuisie met basiese toebehore. Elke eenheid het ’n platskerm-TV met Openview HD en 'n DVD-speler. Daar is ook boeke en DVD's. Komplimentêre toiletware word ook in elke suite voorsien.

Elke suite lei na 'n klein, privaat tuin-area. Verder het die gastehuis ook braaigeriewe, ’n biblioteek met boeke en DVD's, en veilige parkeerplek is vir 'n normale grootte voertuig op die perseel beskikbaar. Ongelukkig kan groter voertuie nie op die perseel parkeer nie.

Klein, goedgemanierde, mak troeteldiere is welkom as dit vooraf gereël word omdat die gasheer ook met katte op die perseel bly. Troeteldiere moet asb. te alle tye in 'n mandjie of aan 'n leiband wees wanneer hulle nie in 'n privaat area is nie.

Norfolk Guest House is direk oorkant die onkologie-kliniek geleë en is ook naby Hermanus se Mediclinic. Daar is vele restaurante, winkels, stalletjies en ander biesienswaardighede om in die area te verken.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Storm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 30, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Norfolk Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 040
R 1 040 R 936
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 040
R 1 040 R 936
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 30, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1a8f9e0472d6992829fb3aedae3ebf87bd70879b7392fa879f33f4a1a1f49485d40b5273ad8731496371213934b8b09f15a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 040 nouVanaf R936 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 30 Church Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.42123060467 19.234058260809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang