Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Norfolk Guest House

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Sandpiper Suite
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Sandpiper Suite is ruim en het 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die suite het 'n ten volle toegeruste kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, elektriese braaipan, enkelstoofplaat, ketel en 'n broodrooster. Breekware, eetgerei, kooktoebehore en gratis tee en koffie word ook voorsien. Die suite het ook 'n platskerm-TV met OpenView HD en 'n DVD-speler. Daar is ook 'n geteëlde tuinstoepie van 14 m² met 'n braaier.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Sunbird Suite
Vanaf
Vanaf R 1 040
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Sunbird Suite is ruim en het 2 ekstra-lengte enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die suite het ook 'n kombuisie wat volledig toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, elektriese braaipan, enkelstoofplaat, ketel en 'n broodrooster. Breekware, eetgerei, kooktoebehore en gratis tee en koffie word ook voorsien. Diesuite het ook 'n platskerm-TV met OpenView HD en 'n DVD-speler. Daar is ook 'n geteëlde tuinstoepie van 14 m² met 'n braaier.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Blue Crane
Vanaf
Vanaf R 1 160
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Blue Crane Suite is ruim en het 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die eenheid het ook 'n kombuisie wat volledig toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, elektriese braaipan, enkelstoofplaat, ketel en 'n broodrooster. Breekware, eetgerei, kooktoebehore en gratis tee en koffie word ook voorsien. Die eenheid het ook 'n platskerm-TV met OpenView HD.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Oystercatcher
Vanaf
Vanaf R 1 480
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié helder en ruim suite is rolstoelvriendelik. Daar is 'n koninggrootte-bed en spesiale beddegoed kan voorsien word. Daar is rolstoeltoegang met 'n spesiale parkeerplek. Daar is 'n dubbelslaapbank vir 'n kind. Die stort is rolstoelvriendelik met spesiale toebehore. Die badkamer is oopplan met die slaapkamer en daar is 2 wasbakke. Die platskerm-TV het DStv en 'n DVD-speler. Ons het DVD's en boeke vir gaste. Die geteëlde binnehof het braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 30, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1a8f9e0472d6992829fb3aedae3ebf87bd70879b7392fa879f33f4a1a1f49485d40b5273ad8731496371213934b8b09f15a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 30 Church Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.42123060467 19.234058260809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang