Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Huisie

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 154 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Lindsay C
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

'n Vinnige oorbly in 'n pragtige plek. Ons het baie lekker gebly. Netjies, gasvry en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hetsie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie gasvry ontvang. Alles is skoon en baie netjies. Rustige omgewing. Baie. Net 1 nag oorgebly, maar lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Ons Huisie
Hetsie, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg en jy is meer as welkom terug na Ons Huisie.

Welma B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Stunning. Stunning mooi heerlike ontbyt en heerlike lokale eetplek aandete geniet. Stunning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Ons Huisie
Welma, baie baie dankie! Waardeer opreg jou resensie. Meer as welkom terug.

Zelda R
1 nag
5.0
Jan 2025

Vriendelike mense en mooi dekor. Heerlike groot kamer waar ek al baie geslaap het as ek reis vir besigheid. Lugverkoeling vir die warm weer is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Ons Huisie
Zelda, dit bly groot voorreg om jou gas te hê. Baie dankie dat jy ons altyd kies. Groete

Susan L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Heerlike Karoo-bederf met baie aandag aan detail. Ons huisie is 'n heerlike gastehuis wat ons verwagtinge oortref het! Daar is oral fyn aandag aan detail wat 'n mens bederf laat voel. Die heerlike koel sement-swembad sorg vir 'n egte Karoo-ervaring na 'n lang dag op die pad. Die linne, handdoeke en beddens is van goeie gehalte en sorg dat mens sommer lekker slaap. Die kersie op die koek is die koffiemasjien wat sorg vir 'n goeie gehalte koppie koffie met beskuit die volgende oggend, voordat mens weer in die pad val. Dit was werklik 'n aangename verrassing – ons sal weer by Ons Huisie oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons Huisie is inderdaad soos ons eie huis! Baie lekker gebly! Skoon, netjies en vriendelike eienaars. Heerlike ontbyt gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Ons Huisie
Wow, groot kompliment, waardeer dit opreg. Meer as welkom terug. Team Ons Huisie

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Ons Huisie
Baie baie dankie vir die pragtige resensie, ons waardeer dit opreg. Meer as welkom terug. Team Ons Huisie

Juliana O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Lekker gebly. Lekker ingerig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Ons Huisie
Baie dankie vir die pragtige terugvoering, ons waardeer dit opreg. Meer as welkom terug. Ons Huisie

Danie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Steeds stom en verslae! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Ons Huisie
Dankie dat julle weer ons huisie gekies. Meer as welkom terug. Team Ons Huisie

Marlise S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Aangenaam. Pragtige tuin en baie netjiese verblyf. Ons het die swembad baie geniet, veral omdat dit so warm was. Ons kon heerlike braai in die ruim, goed ingerigte agterplaas. Die kombuisie was ongelukkig nie baie goed ingerig nie. Daar was slegs een skerp mes en geen stofie of tweeplaat of braaitang nie. Daar was ook slegs kraanwater in die yskas. Ek is van die Karoo, so dit pla my glad nie, maar my familie dink Karoowater is baie sleg.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Annelene
Ons Huisie
Baie dankie vir die pragtige resensie. Net iets uit klaar, ons is nie self-catering nie; ons kombuis is juis meer as wat meeste gastehuise ingerig is. Dit sê ook by LekkeSlaap dat as jy braai, moet jy laat weet, want dan verskaf ek skerp messe. Groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Annelene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 193

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwe-straat 14, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81a321452b6100bb05471cb3a07513fbfa6aaddda138c1ae76b21a6e12fc528d3746ec35648fd9f5a278d7d03effdacf3eb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 154 5 1 5 14 van der Merwe Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.350194541061 22.599041908979

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang