Ons Huisie
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Ontbyt teen 'n ekstra koste per persoon.
Aandete en braaipakkies is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste en moet 24 uur vooraf gereël word.
'n Ekstra skoonmaakfooi word gehef indien gaste die braai gebruik.
R80 per hond en slegs klein rasse word toegelaat. Honde moet te alle tye aan 'n leiband wees en daar moet te alle tye agter honde opgeruim word.
Hierdie eiendom het 'n omskakelaar en sonkrag in die geval van beurtkrag.
Belangrike notas
Nie-rook kamers: 'n R1000 skoonmaakfooi sal gehef word indien kamers na rook ruik.
Geraasvlakke: Wees asseblief bedagsaam teenoor ander gaste. Oormatige geraas word nie na 22:00 toegelaat nie.
Vertrektyd: Die jongste uitkloktyd is 10:00.
Sleutelaflaai: As jy vroeg vertrek, los asseblief die sleutels in die blou blokkie langs die hek.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van der Merwe-straat 14, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap