Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rainforest Ridge Eco-Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Idalet E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

A must see for nature lovers. Our stay at Rainforest Ridge Eco-Resort was absolutely fantastic. The view of the valley is magnificent. The walk down to the river, though tough and steep, is a once in a lifetime experience. All the big friendly dogs made us feel welcomed, safe and at home. Definitely will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Pragtige ligging en baie goed toegerus. Heerlik vir kinders. Die verblyf was perfek geskik vir ons geselskap van 2 gesinne van 5. Die kinders kon vry rond beweeg en onderdak pool speel. Al het dit gereën, kon ons steeds buite kuier binne die groot onderdak braai-area. Daar was 'n braaidrom, asook 'n gasbraaier en 'n pizza-oon. Die kombuis is besonder goed toegerus en die slaapplek en badkamers is ruim en gerieflik. Daar is heelwat plek om te stap, so bring stapskoene. Baie hulpvaardige en vriendelike gasheer! Die uitsig is absoluut ongelooflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hanici B
1 nag
3.6
Apr 2023

Pragtige uitsigte, sonsopkomste. Plekkie is vervalle.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Esna V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2021

Amazing plekkie, naby aan alles. Die plek is baie lekker vir vriende om saam weg te breek. Daar is genoeg plek vir almal en boonop 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula B
Kort verblyf
4.4
Mrt 2020

Homely atmosphere, beautiful garden and magnificent views. Ours was a 2-night stopover, but we wish it were longer. What a beautiful setting with all the comforts of home. We booked both the cottage and the main house, therefore, loads of privacy per couple, but also great together-time in the outdoor entertainment area. The location is ideal if you want to go to Birds of Eden, Monkeyland and see the big cats.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Nov 2019

Pragtige uitsig, 'n plek om weer jou gesin te leer ken (geen TV) bordspeletjies word voorsien. Pragtige plek, bespreek hele huis anders moet die kombuis gedeel word, kies dit as julle net wil saam kuier. Bietjie moeite om by see te kom, maar uitsig is so lieflik dat mens net daar kan sit en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Benn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 480
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 480
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Robbie's Weg, The Crags, Plettenbergbaai, 7304, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f355c60cb9a956a99d5819fd351b7a37ffbcf706b57400372f682986af7834fce5ed6d9411c8524c53330797e4ddc44dd12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 Rainforest Ridge The Crags 7304 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.96083556593 23.508234078308

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang