Rainforest Ridge Eco-Lodge
Beskrywing
Hierdie Boheemse houthuisie is op 'n krans geleë en het 'n uitsig oor die kloof en die see. Dit bied slaapplek aan 3 gaste en het 1 enkelbed en 1 koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die houthuisie is naby 'n trouvenue waar gaste al die geriewe en die kombuis kan gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat kinders ekstra betaal. R100 per kind.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse tweeslaapkamer-kothuis is 'n deluxe ateljeewoonstel met 'n koninggrootte-bed.en 2 enkelbeddens. Die eenheid het 'n kombuisie, leefarea en 'n aparte badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n stoep en 'n groot privaat dek met 'n uitsig oor die kloof.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat kinders ekstra betaal. R100 per kind.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is geskik vir tot 10 gaste en het 4 slaapkamers. Die eerste 2 slaapkamers het beide 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, of beide. Slaapkamer 3 het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Slaapkamer 4 het 'n stapelbed. Hierdiie 2 kamers gebruik die badkamer wat 'n stort het. Ander kamergeriewe sluit 'n toegeruste kombuis, sitarea, eetarea, kaggel, waaier en WiFi in. Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat kinders ekstra betaal. R100 per kind.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Robbie's Weg, The Crags, Plettenbergbaai, 7304, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang