Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rock Lodge Vaalwater

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Hilbert F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Rustig, stil en vredevol in die Bosveld. Baie rustig, stil en vrede. Sal weer gaan rus, maar die keer voor die winter as dit nie so droog is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

A fantastic escape from the city. A beautiful place. Clean, tidy, has everything one needs. The staff are very helpful and friendly. Dead silent. Giraffes, Njalas and other wildlife roam freely close to the guests; we really enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
Rock Lodge Vaalwater
Hi Pieter. Thanks a million for your beautiful review. We are very happy that you enjoyed your stay with us. Kind regards. Lana

Ina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlike rustige aand gehad, lekker geslaap. Die verblyf was uitstekend, het reeds die lodge aan al my vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
Rock Lodge Vaalwater
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer en verwysings! Groete.

Hannes R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

'n Fantastiese wegbreek uit die stad in die bosveld met sy landskap en diere. Rock Lodge is die ideale wegbreekplek vir mense wat wil ontsnap uit die stad en in 'n bosveldatmosfeer wil kom ontspan. Die selfsorg eenhede is goed toegerus met basiese eetware (meer as genoeg), terwyl 'n baie gerieflike buitebraaiplek beskikbaar is. Die stort is groot, met heerlike warm water, en 'n venster wat uitkyk na die rotskoppie. Die wooneenhede is ver genoeg sodat privaatheid geniet kan word. Die ontvangs was uitstekend. Ons het heelwat wild gesien - njalas, kameelperde, vlakvarke, zebras, blouwildebeeste, 'n waterbok en koedoes. Daar is ook 'n skuiling by 'n watergat waaruit wild besigtig kan word. Ons sal Rock Lodge sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
Rock Lodge Vaalwater
Goeie more Hannes. Vreeslik dankie dat u die tyd geneem het om so baie terugvoer te gee oor die besoek aan Rock Lodge. Ons is baie bly dat julle die rustigheid in die bos geniet het. Groete. Lana

Karen T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pragtig. Doodstil. Sal dit enige tyd aanbeveel. 'n Pragtige plek. Skoon, netjies, het alles wat mens nodig het. Die staf is baie behulpsaam en vriendelik. Doodstil. Ons het dit so baie geniet. Die natuurskoon verrig wondere vir mens se gedagtes en siel. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
Rock Lodge Vaalwater
Vreeslik dankie vir die resensie, Karen. Ons is baie bly dat julle dit by Rock Lodge geniet het. Vriendelike groete. Lana

Elna H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Kom weer. Gou-gou. Ons het heerlik gekuier en ontspan. Die ontvangs was vriendelik en hartlik. Ons het dadelik tuis gevoel. Veiligheid en sekuriteit word ernstig deur die bestuur opgeneem. Die kameelperde, Njalas en ander wild wat so naby aan die gaste vrylik rondbeweeg, is 'n gesig uit 'n ander wêreld. Die roep van die jakkals saans het jou laat besef hierdie is Bosveld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Binke J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker vir 'n vinnige of familie wegbreek. Vreeslik lekker gebly. Dit is 'n pragtige plek, gemaklik, baie mooi tussen die rotse en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons sal vir seker terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
Rock Lodge Vaalwater
Goeie middag Binke. Vreeslik dankie vir die goeie resensie, ons is baie bly dat julle dit geniet het. Mooi bly. Lana

Hester M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Awesome and definitely. Natuur stilte en sentraal tot omliggende besienswaardighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
Rock Lodge Vaalwater
Hi Hester. Baie dankie dat u die tyd geneem het om Rock Lodge te gradeer. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom. Groete. Lana

Jos N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig. Netjies. Heerlike blyplek. Ons het baie lekker gebly. Giraf. Zebra. Bokke. Mooi om te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
Rock Lodge Vaalwater
Hi Jos. Thank you for taking the time to review Rock Lodge. We are glad that you enjoyed your stay. Kind regards, Lana.

Christo D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Rustig, skoon en in die natuur! Dit baie geniet! Heerlik gebly, baie skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
Rock Lodge Vaalwater
Baie dankie vir die terugvoer, Christo. Ons is bly julle het dit geniet. Groete, Lana.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkerspass-weg, Rock Lodge, Vaalwater, 014, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA570a94343fb5a9a009b888ae39644e68d8702d4e72788ea6c841b2d21fa2564eb61affc4ef2e3b05254a03c1da51dfae9660?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 Bakkerspass Road Rock Lodge 014 Limpopo 021 201 8901 11:00-16:00 10:00 -24.287350576042 28.035471903765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang