Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seventy9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rae Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 38 resensies vir Seventy9
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Tiny D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiny D

Aangenaam. Seventy9 is gerieflik geleë naby aan winkels en hospitale.

Ek het Seventy9 bespreek vir my pa, sodat hy naby die hospitaal kan wees waar my moeder opgeneem was. Die onderstaande was sy resensie. Ek wil graag op hierdie manier dankie sê vir 'n paar dae se kuier in die oornag plek, en die vriendelike personeel. Ek sal graag in die toekoms weer my verblyf wil doen. Groete, Doep.

Ken G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ken G

Ok.

100% for an overnight stop-over.

Dominic E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominic E

Vriendelik ontvang. Baie skoon en netjies.

Rustige atmosfeer. Vriendelike gasheer. Netjies en skoon.

Christine V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V

Easy to find, central and will definitely be back.

Weer was onplesierig, maar ons was naby die skool, rugby en eetplekke. Verblyf was bekostigbaar en plekkie was skoon en gemaklik.

Liesl Jo Anne H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl Jo Anne H

Lekker, gerieflik ingerig.

Was saam met familie en kinders. Winkels loopafstand en groot woonstel was baie ruim. Sal net aanbeveel om TV te vervang. Alles was tops.

Aldene B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldene B

Rustig en veilig.

Baie dankie Rae vir hartlike ontvangs. Ons het veilig gevoel en alles was mooi en netjies. Daar kort net 'n groenteskiller en skerpmes verder was ons baie tevrede. Sal beslis weer daar bly!

Konrad P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Konrad P

Ongelooflike, plat-op-die-aarde-plek.

Vriendelikheid en netjies, sal beslis aanbeveel en weer daar gaan bly.

Henriette V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette V

Aangenaam. Baie behulpsame gasvryheid.

Hulle het ons gehelp om later die kamer as nodig te ontruim. Baie behulpsaam.

Henriette V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette V

Netjiese en gerieflike verblyf.

Gerieflik naby sportstadion en swembad vir sportdeelname. Definitief nie 'n area vir toerisme nie. Net besigheid of sportdeelname.

Elizma P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizma P

Was baie rustig, skoon en veilig.

Baie maklik gewees ook om te kry, was heerlik stil en 'n lekker huislike atmosfeer.

Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Fernando F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernando F

Pragtig, mooi en so rustig.

-Netheid. Mooi. Lekker rustige atmosfeer. Pragtige blommetuin.

Gavin T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin T

A central base for my family, neat, clean accommodation and a friendly hostess!

Attended a family birthday gathering in Cotswold; also needed to do shopping at Walmer Park. The location was therefore perfect with minimal travelling required. Accommodation was clean and the beds comfortable.

Wilna F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna F

Sien sterre.

Die plekkie was baie mooi en netjies.

Gerbus L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerbus L

Baie aangename ontvangs, baie skoon en bekostigbaar.

Dit was regtig die moeite werd ons sal beslis weer van die geriewe gebruik maak. Die ontvangs was vriendelik en die plek skoon en netjies en alles wat mens nodig het.

Albert S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S

Uitstekend.

Bekostigbaar en gerieflik. Diens was goed was gerieflik, vir my geleë. Beveel ten sterkste aan en sal weer daar gaan bly.

Elton B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elton B

Only one night's stay, but felt right at home.

I would recommend this venue.

Payton O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Payton O

Baie lekker.

Ek my tydjie baie geniet. Die mense was baie vriendelik en behulpsaam.

Rene M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Rene M

Baie basies.

Net die nodigste en beslis baie basies.

Mark L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark L

I will be back.

Very nice accommodation in a central area. I have no doubt I’ll be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek sal terug wees.

Baie lekker akkommodasie in 'n sentrale omgewing. Ek twyfel nie of ek terug sal wees nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Paula W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula W

Seventy9 is 'n gerieflik, veilige en snoesige verblyf.

Dis in 'n rustige woonbuurt van Port Elizabeth geleë, met talle inkopiewinkels en eetplekke naby. As enkelreisiger en 'n baie private persoon, is dit n ideale nessie om te besoek. Baie dankie vir die warm ontvangs.

Robert Y - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert Y

Baie goeie diens.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die verblyf was netjies en skoon. Die diens en bystand wat ons ontvang het, was goed. Ek sal weer hier bly waneer ek weer in PE is.

Anrike V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrike V

Ruim waarde vir geld.

Baie ruim, skoon en netjies. Wonderlike gasvryheid.

Chantelle K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle K

Voortreflike en vriendelike diens en absoluut waarde vir geld.

Die eienaars is baie vriendelik en het uit hulle pad gegaan om ons 8 aande baie gemaklik te maak. Die tweeslaapkamerwoonstel is ruim en gerieflik en het gevoel soos 'n tweede huis. Ligging is baie sentraal en ons het baie veilig gevoel. As ons weer in PE kom sal ons nêrens anders slaap as net by Seventy9. Kan dit regtig aanbeveel.

Emsie K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emsie K

Huis weg van die huis af.

Goed ontvang, als in plek, kommunikeer gereeld en ontsien geen moeite nie. Eenheid is goed toegerus. Het lekker gekuier en waardeur die onverwagse ontbyt.

Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ronelle B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle B

Great spacious place.

It's even better than on the photos.

Tertius S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius S

Veilig en aangenaam.

Die eienaar van die wooneenheid is baie vriendelik en hulpvaardig, en na sy gehoor het van die kind by ons se operasie het sy die volgende dag toe ons tuis gekom het kom vra hoe die operasie afgeloop het. Die woon-eenheid is nabygeleë aan besighede/eetplekke en is ook naby hospitale.

Rene E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene E

Ons het 5 nagte oorgebly en dit was uiters aangenaam.

Baie dankie vir die gasvryheid en uitstekende versorging van die eenheid. Ons het die vars handdoeke en beddegoed tydens ons verblyf baie geniet. Dit is die klein dingetjies wat u verblyf so spesiaal maak; die voorsiening van koffie, tee, melk, suiker, sout, peper, opwasmiddel, badkamer handewasmiddel, lugverfrisser en toiletpapier. Ons huurmotor was veilig toegesluit agter slot en grendel en as ons 'n vragie het was dit heerlik om gou 'n lekker geselsie te maak. Baie dankie vir u vriendelikheid.

Shantelle S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantelle S

Spot on! We felt at home away from home.

Very friendly environment and people. We absolutely loved it there.

Marie G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie G

Waarde vir geld.

Ek was in PE vir 'n week lange kursus. Kon elke middag sonder steurnis my werk voorberei. Die eienaars was vriendelik en baie behulpsaam. Ek beveel Seventy9 aan vir veilige, rustige verblyf.

Hennie J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie J

Meer geskik vir oornagverblyf.

Baie naby hospitale en besigheidsentrums.

Lauri-ann R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lauri-ann R

Very welcoming.

Was comfortable and very welcoming. Enjoyed the stay. Will recommend Seventy9 to anyone travelling to PE and needing an affordable comfortable place to stay. Ideal for business travellers.

Helena V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena V

Ek het die gasvryheid en manier waarop ek ontvang is baie geniet. Ek het ook baie veilig gevoel. Dit was netjies.

Ek het baie lekker geslaap, veilig gevoel en almal het my baie welkom laat voel.

Johan O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Baie gerieflik en veilig geleë.

Ons was baie goed ontvang en het ons tyd terdeë geniet. Die familiewoonstel het ons verwagtinge oortref!

Ruwaida B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruwaida B

Absolutely lovely.

What a lovely and comfy cottage the hosts were very friendly and accommodating.

Wikus K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus K

Fantasties.

Eienaar was baie vriendelik, plekkie was baie mooi skoon en prakties.

Brinley P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brinley P

Goeie plek om oor te slaap vir een nag.

Vir my was die gastehuis voldoende. Ek was naby East Cape Motors waar my motor herstel was. Daar is genoeg eetplekke in die omgewing as jy nie self kos wil maak nie.

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 79, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlOWZmMTM3LWExZjItNDM4OS04NTNmLTc3MjJkY2Q5NzQ2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 79 3rd Avenue Newton Park 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.953132172658 25.566727817059
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang