Seventy9
Beskrywing
Die woonstel het slaapplek vir 3 gaste in enkelbeddens. Elke woonstel beskik oor 'n TV en 'n semi-toegeruste selfsorgkombuisie. Komplimentêre koffie- en teemaakgeriewe word voorsien. Die eenhede word ook voorsien van handdoeke en ander benodigdhede, sodat gaste net hul persoonlike toiletware hoef in te pak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tweeslaapkamerwoonstel het 'n dubbelbed in 1 kamer, 2 enkelbeddens in die ander kamer en die derde enkelbed is in die sitkamer geleë. Die sitkamer is ruim en netjies en die perfekte plek om bordspeletjies te speel en TV te kyk. Elke woonstel beskik oor 'n TV en 'n semi-toegeruste selfsorgkombuisie. Komplimentêre koffie- en teemaakgeriewe word voorsien. Die eenhede word ook voorsien van handdoeke en ander benodigdhede, sodat gaste net hul persoonlike toiletware hoef in te pak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste in enkelbeddens. Elke woonstel beskik oor 'n TV en 'n semi-toegeruste selfsorgkombuisie. Komplimentêre koffie- en teemaakgeriewe word voorsien. Die eenhede word ook voorsien van handdoeke en ander benodigdhede, sodat gaste net hul persoonlike toiletware hoef in te pak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3de Laan 79, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap