Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Bliss

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 291 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Sunette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

See uitsig fantasties. Mooiste see uitsig. Baie knus plekkie. Gastehuis baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Comfortable, affordable, great host. Wonderful host. The space was clean and had all the amenities needed to make us comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moegamat M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Pleasant and relaxing. Very pleasant and the hostess was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Este
Sunset Bliss
Good to know you experienced your accommodation as pleasant and relaxing. Please feel welcome to visit again when you need that breakaway from the city's hustle and bustle. Kind regards, Sunset Bliss.

Estelle A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Pragtige see uitsig! Baie lekker gekuier! Die pragtige see uitsig was die heel beste! Ons was warm verwelkom deur Estè en sy het alles vir ons heel gemaklik gemaak. Ons het geen probleme ervaar nie. Sal beslis weer en weer Sunset Bliss kies. Ons hondekinders het die grootte agterplaas (tuin) ook baie geniet! Baie dankie Estè!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Este
Sunset Bliss
Baie dankie vir jou resensie. Ek is dankbaar julle het jul verblyf geniet, asook die bekoring van die Walkerbaai oseaan omring met berge. Julle is meer as welkom om weer te kom ontspan.

Deon V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie lekker en gerieflik. Die verblyf was baie lekker en die gasvryheid was vriendelik en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Totaal ontspannend. Die Garden Suite het 'n fantastiese uitsig oor die see. Eintlik beter as wat die foto weergee. Ek hoop nie iemand bou op die leë erf nie, want dit sal die uitsig beperk. Die geriewe is luuks en prakties. (Daar is selfs 'n skottelgoedwasser en wasmasjien in die eenheid.) As ek weer Gansbaai besoek, sal ek weer hier bly. Dankie Esté.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Dit was 'n lekker ontspanne kuier met die see geluid in ons ore. Ons was vriendelik ontvang deur Este wat ons deur die woonstel geneem en alles verduidelik het. Die woonstel is baie goed toegerus met alles wat nodig is en die see uitsig is fantasties met die een braai area wat uitkyk oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Deon M
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Ons het ons vakansie baie geniet en die huis is baie gerieflik, sal weer gaan. Die huis is baie gerieflik en baie goed toegerus. Alles het goed gewerk. Die kombuis het baie potte, bakke en glase. Daar is 'n baie lekker wasmasjien, maar slegs 'n droograk, geen wasgoeddrade. Baie mooi uitsig oor die see. Gerieflike huis en Estie was baie behulpsaam en kommunikeer goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Este Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 291

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 400
R 1 400 R 840
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R 1 400 R 840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 63, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b6feda29f4842a31ef92bcb46dab632e79a36e3d573f4f25c42e70a34d2127813cd030101ec265a14000ce2101935f2fd06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R840 per nag (plek vir 2) 291 5 1 5 63 Park Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.574041897381 19.34855301276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang