White Sands Lodge and Camping
- Kapasiteit: 60 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: White Sands/Popa Falls-konsessie in Bwabwata Nasionale Park, Bwabwata Nasionale Park, Caprivi-wes, Divundu, 0000, Kavango Oos
- Vanaf R640 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
White Sands Lodge and Camping is direk by die Popa-waterval aan die Okovangorivier se oewer, omring deur manjifieke bome en struike, geleë. Die kampeerplekke is ideaal vir groot en klein tente, sowel as voertuie met daktente, kampeerwaens, karavane en overlander-voertuie. Die nuwe hoofpad is vir alle tipe voertuie en busse geskik.
Elke kampeerplek het 'n grasdakkombuis, kookarea, braaigeriewe, 'n houtdek, kragpunte, elektrisiteit, ablusiegriewe met storte, en 'n uitsig oor die rivier. Ontbyt en middagete kan op versoek voorsien word.
Die lodge spog met 'n hele rits uitsigte direk oor die Popa-waterval. Die area spog ook met 400 voël- en dierspesies en 'n uitstekende uitsig oor die Okovangorivier.
Kom ontspan met 'n drankie op die strand en geniet die uitsig oor die waterval en rivier, of geniet 'n bootrit met 'n uitsig oor die pragtige rivier, bome en bosse. Gaste kan hulle oë oophou vir seekoeie en krokodille in die rivier, of voëls in die bome, besig om te jag, of om hulle nessies op die rivieroewer te bou.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Caroline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- White Sands/Popa Falls-konsessie in Bwabwata Nasionale Park, Bwabwata Nasionale Park, Caprivi-wes, Divundu, 0000, Kavango Oos
- Gaste dink White Sands Lodge and Camping het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in DIvundu Kavango Oos Namibië
- Kapasiteit: 60 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: White Sands/Popa Falls-konsessie in Bwabwata Nasionale Park, Bwabwata Nasionale Park, Caprivi-wes, Divundu, 0000, Kavango Oos
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang