Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White Sands Lodge and Camping

Kampeer/karavaan
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
Luukse Kampeerplek 1
Vanaf
Vanaf R580
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié kampeerplek is ideaal vir groot en klein tente, sowel as voertuie met daktente, kampeerwaens, karavane en overlander-voertuie. Die kampeerplek het 'n grasdakkombuis, kookarea met 'n wasbak, braaigeriewe, kragpunte en ablusiegriewe met storte. Daar is ook grasvelde, 'n houtdek en 'n uitsig oor die rivier. Elke staanplek kan 10 gaste akkommodeer en het ruimte vir 5 voertuie.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hulle eie toerusting saambring.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 11 jaar betaal 50%.
Kinders ouer as 12 jaar betaal die volle tarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R580
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: White Sands/Popa Falls-konsessie in Bwabwata Nasionale Park, Bwabwata Nasionale Park, Caprivi-wes, Divundu, 0000, Kavango Oos
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e3b456ad93ffdc1092331c638660f25bddbe44cd9babd291056d3a206c855c69986fdf372236632e413ab761707a37a4202?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 White Sands / Popa Falls concession in Bwabwata National Park Bwabwata National Park, Caprivi West 0000 Kavango Oos 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -18.108935400315 21.585401259277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang