Indien jy Aliwal-Noord besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Aliwal-Noord.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Aliwal-Noord Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Aliwal North accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Aliwal-Noord akkommodasie
21 lekke plekke om te bly
Queens Terrace Guest House
Toekoms Inn
Toekoms Inn is 'n knus selfsorgkothuis op 'n plaas net buite Aliwal-Noord op die N6. Die kothuis is 'n wonderlike o...
Toll Inn Guest Farm bied gemaklike akkommodasie in selfsorg-eenhede in die tolhekwag of stalle wat deur die tolkomp...
Badfontein Guest Farm and Camping
Badfontein Guest Farm and Camping is 'n plaas aan die oewer van die Oranjerivier, net 'n 15 km se ry vanaf Aliwal-N...
Pandora is in Rouxville op die N6 tussen Smithfield en Aliwal-Noord geleë. Ons bied 'n ideale oornagplek tussen Gau...
Breakaway Trails is in die bekoorlike plaasdorpie Rouxville, en is die ideale wegbreekplek vir familie of vriende. ...
Breakaway Trails is in die bekoorlike plaasdorpie Rouxville geleë. Dit is die ideale plek om op jou eie, saam met f...
Tinkerbell is in Rouxville op die N6 tussen Aliwal-Noord en Smithfield geleë waar die grense van die Vrystaat, die ...
Mooiplaas Plaasverblyf
Mooiplaas Plaasverblyf bied selfsorgverblyf op 'n skaapplaas 47 km vanaf Aliwal-Noord tussen Bethulie en Smithfield...