Geverifieerde Resensie
Amanzimtoti
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Amanzimtoti bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 980 resensies.
"Die strand en fasiliteite is goed genoeg, die omgewing van Afsaal word belemmer met invaders wat onaangenaam is vir jong kinders en kleuters. "
"Wegbreek vir gesin, paartjie of vriende soos ons wat in gevlieg het en sonder voertuig was, is Cheztoti die ideale wegbreek vakansie woonstel loopafstand van als. Sal beslis weer bespreek by Cheztoti!"
"Rustige en vriendelike atmosfeer. Eerste keer daar en sal beslis weer gaan."
"Buite seisoen en ons het aangrensende strand gebruik om in see te swem. Warner Beach self was vol."
"Mooi skoon strande. Baie aktiwiteite vir oud en jonk. Vriendelike mense en als wat nodig is om jou vakansie te geniet is bymekaar."
"Het net een dag oorgeslaap, maar het 'n goeie strand vir vakansie-geleenthede."
"Everything you need is nearby and everything is there for kids, from minors to teenagers. We as parents enjoyed every moment. "
"Die getyepoel by Warner se strand is wonderlik vir klein kindertjies. Ons het 3 dae goor weer gehad. Het nie geweet dat die Kaap se stormwinde van tyd tot tyd Natal toe kom nie. "
"The life guards kept trying to move us into the main crowd which was annoying. We had kids playing on the sand and in the shallow waters. We accepted responsibility for ourselves and did not want to sit and swim with the masses."