Geverifieerde Resensie
Amanzimtoti
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Amanzimtoti bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 980 resensies.
"Lekker strand, maar daar is geen restaurante en kafees naby nie. Daar moet na die sentrums toe gery word."
"Die strand is pragtig skoon en het heerlik gekuier op die strand,s al vir seker weer Amanzimtoti toe gaan."
"Decent local shopping amenities, a large beach with lifeguards, lots of sea facing benches to sit on."
"We could not find any restaurants in Doonside, but Warner beach which is very close has a nice rustic restaurant which has pensioner specials. The food was delicious and well priced. There is a Fruit and Veg shop across the railway line which sells almost anything, and there is a lovely shopping centre a short distance away. If you are looking for bright lights and entertainment you would have to travel, but if you need to rest and just enjoy the sea and the beach it is ideal."
"Baie mooi en skoon strand om te geniet, maar nie veel om te doen daar nie. Raak gou uitgekuier."
"'n Wonderlike aangename strand. Was egter geskok deur die toenemende besoedeling op die strand en in die omgewing, veral met plastiek. Die hengelaars bemors ook die rotse vanwaar hulle hengel."
"Amanzimtoti was nog altyd 'n mooi kusdorpie wat baie goed geleë is, maar ongelukkig gaan die omgewing agteruit en dit wil voorkom of die stadsraad nie meer veel erg het om die omgewing netjies en skoon te hou nie. "
"Self ná oorstroming was strande baie goed opgeruim. Baie beslis die regte plek om vakansie te hou."
"Amanzimtoti is vir ons so sentraal geleë en naby alles wat 'n mens kan nodig kry. Dit is vir my 'n ideale suidkus vakansiebestemming wat baie bied vir binnelandse toeriste sonder om nog verder suid te gaan."
"This is the ideal spot for adventure seeking guests. Shark cage diving, surfing, snorkelling, diving , deep sea fishing and much more."