Geverifieerde Resensie
Amanzimtoti
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Amanzimtoti bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 481 resensies.
"Baie stil plek as jy wil wegkom van die geraas. Strande is mooi en winkels is loopafstand."
"Ongelukkig was die see verbode tydens ons besoek. Maar daar was genoeg om ons mee besig te hou."
"Best holiday destination ever with nice weather and quite beaches. Amanzimtoti is a very beautiful and clean place."
"Sleutelreëlings kan dalk meer aandag kry - veral noudat daar baie padwerke KZN toe is."
"This is my hometown and it was so great to back there! 153 is located so close to the beach with the sea breeze flowing through the flat all the time - best sleep we've ever had. The morning walks on the beach were safe and with now being back in Jo'burg, we are missing it already."
"More restaurants in Toti than in Durban. Loved our stay in Toti, everything you need is right there."
"Lekker plek om 'n vakansie te hou alles wat nodig is binne loopafstand."
"Ons geniet ons vakansies in daardie omgewing, maar verkies tog om die dorp self (sakekern) liefs te vermy."
"The area’s subtropical climate, lush green hills, extensive, well-managed beaches and warm, turquoise waters make it the perfect seaside place to unwind."
"Uitstekend. Eetplekke en vermaak is te kies en keur en alles binne loopafstand. Amanzimtoti bly ons voorkeur vakansie bestemming."
"Dit het baie vervalle en vuil geword. Die lekkerste deel van Amanzimtoti was Galleria Mall. Verder het ons ander strande besoek."