Geverifieerde Resensie
Amathole District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Amathole District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1299 resensies.
Gxarha (Morganbaai), Amathole-distrik
Mitford Hotel"Die dorp is troeteldiervriendelik. Die winkel het feitlik alles en is baie gerieflik. Pragtige dorp en baie rustige bestemming."
"We were busy with cricket most of the time and did not have time for sightseeing, but will return in the near future for a family getaway."
Gxarha (Morganbaai), Amathole-distrik
Sea Shell @ Mitford Hotel"Baie netjies, en die kleine dorpie word netjies instandgehou."
"Beautiful and quiet. I loved the Nahoon Beach more. Bats Cave was also breathtaking for us."
"Hogsback moet op almal se wenslysie wees. Ons het net oorgeslaap, en wat 'n fout was dit nie. Jy het ten minste 3 dae daar nodig om alles te verken. Dit is net 'n hemel op aarde plekkie."
"'n Weggesteekte juweel dorpie. Net jammer die grondpad vanaf Cathcart (roete vanuit noorde) is nou baie sleg na al die reën en veral met sleepwaentjie."
"As mens inheemse bos soek, is dit een van die vinnigste en minsbekende maniere om by die Oos-Kaapse bergebied aan die Hogsback-kant te kom. Dis nie lank nie, dan word daardie staatsbos ook net nog 'n bloekom/wattle-plantasie."
"Ons is baie lief vir Oos-Londen. Hier gebore en grootgeword. Dit is baie jammer dat seker dele van die stad agteruitgegaan het."
"Lots of nice beachfront and rivers. Very green. Wonderful friendly and social people."
"I used to live in East London - definite deterioration of the city and amenities all round, sadly."
Chintsa (Cintsa), Amathole-distrik
69 Marlin Drive"Beautiful views which put you in a relaxing mood and surrounded by nature, lots of green was the best."
Gxarha (Morganbaai), Amathole-distrik
OKU House"'n Fantastiese plek om te gaan vakansie hou en te ontspan, sal dit vir enige iemand aanbeveel."