Verified Reviews
Bethlehem
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bethlehem
Rated 3.8 out of 5 based on 217 reviews.
"Paaie is tans in absolute chaotiese toestand. Dorp self is baie oulik en het alles wat jy sou benodig. Baie vriendelike gemeenskap."
"Hierdie dorp se ideale ligging, naby Clarens en ander klein meer besige dorpies, maak dit ideaal. Wens net die stadsraad wil die dorp se paaie opgradeer. Slaggate is verskriklik!"
"Dis naby aan Clarens wat 'n groot toerismebestemming is a.g.v. die mooi berge."
"Bethlehem is 30 km vanaf Clarens, daar is dus genoeg vermaak in die omgewing om 'n mens besig te hou."
"Ek besoek Bethlehem slegs vir werk. Die twee ster is alleenlik omdat die mense vriendelik is, die dorp self, asook die paaie, lyk vreeslik droewig."
"Die verskil tussen jare terug en nou het astronomies verswak. Ons weet dis die munisipaliteite regoor Suid Afrika. Maar sal altyd lief bly vir Bethlehem."
"The potholes in the road make it difficult to recommend as a travel destination, which is a pity."
"We just needed to overnight there. We were not seeing it as a travel destination at all."