Geverifieerde Resensie
Bethlehem
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bethlehem bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 291 resensies.
"Pragtige dorp in 'n pragtige omgewing. Ek gou duim vas dat die paaie gou opgeknap sal word."
"Pragtige dorp, net jammer die paaie is so sleg. Die hele Oos-Vrystaat is lieflik."
"Paaie in Bethlehem benodig dringend aandag. Een slaggat op die ander een. Hartseer om die veral in infrastruktuur te sien."
"Bethlehem is 'n baie mooi dorp. Jammer dis Covid, andersins kon ons museum toe gegaan het en bietjie meer inligting gekry het t.o.v. die besienswaardige geboue. 'n Seën is ook die mooi landskap van Clarens en Goldengate."
"Is naby Clarens, Fouriesburg en ander boereplaasdorpe geleë, net soos Betlehem 'n boereplaasdorp is."
"Gasvrye mense, pragtige ou sandsteengeboue, ouwêreldse gevoel, pragtige natuurskoon en landelike plaasomgewing."
"Maybe the municipality can attend to the potholes and aesthetic character of this beautiful old town."
"Selfde probleem as meeste plattelandse dorpe. Geen infrastruktuur-instandhouding."