- Arboretum(1)
- Bainsvlei(6)
- Bayswater(38)
- Bloemdal(2)
- Bloemfontein NU(2)
- Brandwag(12)
- Dan Pienaar(50)
- Driehoek(2)
- Fichardt Park(64)
- Fleurdal(5)
- Gardenia Park(5)
- Glen(3)
- Heuwelsig(4)
- Hillsboro(34)
- Hospitalpark(2)
- Kiepersol(12)
- Langenhovenpark(33)
- Naval Hill(9)
- Noordhoek(9)
- Olive Hill(1)
- Park West(10)
- Pellissier(10)
- Pentagon Park(3)
- Quaggafontein(2)
- Rayton(4)
- Roodewal(3)
- Rooidam(6)
- Spitskop(43)
- Spitskop Small Holdings(9)
- Universitas(42)
- Universitas Ridge(14)
- Vredenhof Small Holdings(8)
- Waverley(29)
- Westdene(24)
- Wilgehof(1)
Indien jy Bloemfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bloemfontein.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloemfontein Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloemfontein accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bloemfontein akkommodasie
415 lekke plekke om te bly
The Three Olive Trees is in Waverley, een van Bloemfontein se gesogte woonbuurte, geleë. Die eiendom is privaat en ...
Lochs Hoek Country House
Lochs Hoek Country House is op die N8 buite Bloemfontein geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin, sakereisigers o...
Pebble Fountain Guesthouse is 'n bekoorlike driester-gastehuis met selfsorggeriewe in die gewilde buurt Fichardtpar...
Lekker Rus is 'n nuut opgeknapte selfsorg-eenheid wat op die eienaar se eiendom in Bloemfontein geleë is. Dié eenhe...
Leipoldt Guesthouse is in Bloemfontein en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 6 gaste. Dié eenheid het 'n privaat ...
Rest @ Dan Pienaar is 'n lieflike en ruim selfsorghuis met slaapplek vir 4 gaste in Bloemfontein in die Vrystaat. ...
Rusbietjie is in die noordelike voorstad Dan Pienaar in Bloemfontein geleë. Die drieslaapkamer-eenheid bied slaapp...
“Wys my jou naweeklyfie, jy is in vir 'n groot partytjie, dit maak nie saak hoe jy lyk nie ... Bloem bied 'n lekker tydjie!” Bloemfontein het die status van 'n groot stad, maar die atmosfeer van 'n plattelandse dorpie. Dié lekke plek is Suid-Afrika se hart se punt. Dit is die geregtelike hoofstad, die... Lees meer