Geverifieerde Resensie
Bloemfontein
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloemfontein bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 2068 resensies.
"Rustige, veilige woonbuurt waar mens kan ontspan en gaan stap sonder terwyl die son water trek."
Universitas Ridge, Bloemfontein
Bakgat Oornag"Gemaklik naby die N1 geleë en baie eetplekke binne bereikbare afstand. Bietjie geraas van verkeer gedurende die dag."
"Waverley is mooi boomryk, gevestig en stil. Ons het geen verkeer gehoor nie. Net die hadidas het ons een oggend bietjie gepla, en daaroor het mens nie beheer nie. Dis ook 'n goeie ligging, veral vir die noordelike gedeelte van Bloemfontein."
"Pragtige omgewing, naby Oeliewenhuis Museum en selfs naby 'n winkelsentrum geleë."
"Langenhovenpark is 'n baie rustige area in Bloemfontein. Langenhovenpark het alles wat mens benodig: restaurante, winkels en die bekende Boeremark op Sondae. Langenhoven is ook 'n baie veilige area."
"Hoewel Fichardt Park wat aan die Suidwestelike kant van die middestad geleë is, is maklik binne bereik van hospitale, winkelsentrums, N1-hoofweg en besienswaardighede binne en om Bloemfontein."