Indien jy Bluewater Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bluewater Bay.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bluewater Bay Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bluewater Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bluewater Bay akkommodasie
41 lekke plekke om te bly
On the Hoek Accommodation is op die oewer van die Swartkopsrivier naby Bluewater Bay se strand in Gqeberha (Port El...
Swartkops River Retreat is 'n dupleksmeenthuis met plek vir 8 gaste. Dis langs die Swartkops Rivier geleë. Daar i...
Albatross Accommodation
Albatross Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus eenheid in Swartkops. Dit is ideaal vir 'n klein...
Die eiendom is oorkant die Swartkopsrivier, so dis ideaal vir bootliefhebbers, vissermanne, kanovaarders, en seilpl...
Riverfront Homestay skuil teen die rivieroewer in Redhouse, 20,3 km buite Gqeberha (Port Elizabeth). Dié klassieke,...
Port Elizabeth Self-catering Apartments is in Port Elizabeth. Dit bied 'n lieflike uitsig oor die Noordeindmeer oor...
Milner Avenue Self-Catering Units
Milner Avenue Self-Catering Units is in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dis stapafstand vanaf die ...
Serendipity Selfsorg - Bella Vista bied selfsorgverblyf in 'n woonstelblok wat direk oorkant die Nelson Mandelabaai...