Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Boland

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 5716 resensies.

Riebeek-Kasteel, Boland

Shiraz Estate Villa & Studios

"Wonderlike deel van Suid-Afrika. "

Boland

Nuutbegin Kothuis

"Veilig, mooi en skoon. Mense is vriendelik. Dit was lekker. Dankie Boland."

Worcester, Boland

De Bergen

"Baie mooi. Mense kan Worcester gerus besoek."

Riebeek-Kasteel, Boland

Olyfenhuis

"Pragtige plek omring met natuurskoonheid. Beslis 'n moet as jy Kaap toe gaan."

Paarl, Boland

Tuinhuis

"So baie om te sien."

Stellenbosch, Boland

Natte Valleij

"Pragtige, lewenskragtige stad."

Ceres, Boland

Palmboom Gastehuis

"Verskriklike mooi en netjiese skoon dorp."

Tulbagh, Boland

Citrus Self-catering Apartment

"Dis 'n oulike dorp met 'n ryk geskiedenis."

Ceres, Boland

Ceres Peak

"Pragtige plek en almal waarmee ons in kontak was was vriendelik."

Riebeek-Kasteel, Boland

Studios @ 7

"Lieflike dorp, net lekker warm."

Riebeek-Kasteel, Boland

La Montagne Lodge

"Pragtige klein dorpie."

Stellenbosch, Boland

Concord 6

"Stellenbosch is betowerend."

Franschhoek, Boland

Elephants Trail Cottage

"Dis ons voorkeurbestemming as ons Kaapstad en omgewing besoek."

Paarl, Boland

Zen Tree B&B

"Mooiste plek en baie skoon en veilig."

Paarl, Boland

De Wingerd Wijnland Lodge

"Paarl is pragtig, maar kort regtig meer bekostigbare, ordentlike verblyf."

Riebeek-Kasteel, Boland

Shades of Provence

"Pragtige klein dorpie, vreeslik baie om te doen en sien."

Boland

Rietspruit Country Cottage

"There is so much to do and see in this part of the world. We can also highly recommend the wine tasting and food experience at nearby Stettin Wine."

Tulbagh, Boland

Kliphuis on Kleinfontein Farm

"Tulbagh is 'n stukkie hemel."

Stellenbosch, Boland

De Oude Schuur

"Stellenbosch is beautiful and scenic."

Wellington, Boland

Wellington Country House Guesthouse

"Pragtige, rustige dorp met die mooiste berge."

Paarl, Boland

The Green Spot

"Lekker dorp en lekker omliggende aktiwiteite om te doen."

Stellenbosch, Boland

Knorhoek Guest House and Wines

"Pragtige area met ongelooflik baie te doen en te sien."

Tulbagh, Boland

Bergsicht Country Cottages - Ruby Star

"Ons het gevind dat daar nie baie te doen is nie."

Riebeek-Kasteel, Boland

The Royal Hotel

"Ons het die restaurant La Parilla oorkant die Hotel baie geniet. Uitstekende kos, atmosfeer en diens."

Wellington, Boland

Hexberg Cottage

"Dit wat ons nodig gehad het, was bekombaar. Mense vriendelik en hulpvaardig."

Riebeek-Kasteel, Boland

Moreson Manor

"Baie mooi omgewing, hou van 8Feet restaurant."

Franschhoek, Boland

The Olive and Vine Farm Cottage

"So lovely to see the tourists back - the town was buzzing and we had a great time."

Blad
Blad 44 - Wys 1291 tot 1320
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang