Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Meerkat"Ek wou nog altyd die Uilhuis gaan besoek het en dit was 'n belewenis. Ek kan ook die fossielsentrum aanbeveel waar ek geleer het hoe om fossiele te soek! Daar is regtig soveel om te doen, jy sal nie glo hoe vol dinge so 'n klein dorpie kan wees nie. Moet beslis ook nie die bier en kaas by die Brewery mis nie en ook die Tower Restaurant se Karoo Lam was 'n treffer. Ek wil beslis weer soontoe gaan. Dit was regtig een van die mees interessante plekkies wat ek al by was. En die mense is so vriendelik. Vir jou volgende vakansie, oorweeg beslis Nieu-Bethesda."
Boknesstrand, Sarah Baartman-distrik
Nautilus Cottage"Beautiful part of the world. The only drawback is that the shopping facilities are very limited, and you need to travel a short distance to get what you need. However, I will happily return with my family."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Blue Horizon Bay Woonstel"Lekker rondgeloop en alles was baie sentraal geleë."
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
Somerset Cottage Guest House"I loved the restaurants and coffee shops. A pleasant town to visit. Pity about all the potholes."
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
Somerset Cottage Guest House"Visit during the National Arts Festival, but make time to walk around the town, enjoy the coffee shops and restaurants as well!"
Kabeljous, Sarah Baartman-distrik
Lagune View Holiday Apartments"Lekker stil en rustig en baie pragtige natuur."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
125 Brookes Hill Suite"Somerstrand is 'n veilige bestemming vir toeriste. Alle geriewe is stapafstand van mekaar af. Dit bied baie geleentheid om heerlik te kan stap op die veilige wandelpaaie langs Somerstrand, of te kan draf vir die draf-entoesias of selfs vir die kinders of volwassenes om die hele kusweg op hulle fietse te verken op die wandelpaaie."
Cannonville, Sarah Baartman-distrik
Little Sister's Accommodation"A bit dry when we arrived, but they are in a middle of a drought, so cannot blame anyone. Better than staying close to main camp as you have easier access to Colchester and civilisation, with as easy access to both the park and Sunday's River."
Cannon Rocks, Sarah Baartman-distrik
Our Beach House"Cannon Rocks is right within nature. Unspoiled."
St. Francisbaai, Sarah Baartman-distrik
Perrywinkle"We loved the clean surrounding and great service everywhere."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Zonnenstrahl Caravan Park"A lovely quaint village that is best enjoyed walking the streets and popping into various restaurants, etc. chatting to the locals."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Pragtige klein dorpie. Sal graag weer soontoe wil gaan wanneer dit so bietjie warmer is dat ons in die aand lekker kan sterre kyk!"
Addo-olifantpark, Sarah Baartman-distrik
Elephant House"Lovely time out to restore one's soul. You don't necessarily see a lot, but what we did see was right up close."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Country Cottages"Pragtige ou klein dorpie! Uilhuis is 'n moet sien! Dit is nie uitspattig duur nie! Onthou om jou uil te koop op pad uit by die straatverkoper (hulle is ook baie billik). "
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Brighton Mews Guest Suites"Mooi skoon en 'n lekker lang stap pad reg langs die see. Dis skoon en selfs die publieke toilette was skoon. Mooi aan die Munisipaliteit. "
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Baie mooi plek, maar geen winkels oop na 17:00. Slegs 1 of 2 restaurante en ‘n vulstasiewinkel is oop."
St. Francisbaai, Sarah Baartman-distrik
Barnard Self-Catering Accommodation"St Francisbaai is prentjiemooi en daar is heelwat kwaliteit restaurante, supermarkte en kleiner winkeltjies om te besoek. Die marina is pragtig en die hawe is beslis n besoek werd."
Kouga-Omgewing, Sarah Baartman-distrik
Gamtoos River Mouth Holiday House"Please install street lights on the road. It's not safe to travel back home on that dark narrow road. But the view and aura is amazing."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Verkenning te voet deur die hele dorpie om regtig alles te beleef is die beste. Het ook voetbrug oor rivier terdeë geniet. 'n Besoek somer asook winter is uniek om die natuurskoon te beleef. Bespreek indien jy aandete wil eet by 'n restaurant."
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
Coldsprings Lodge"It was great to be there during the National Arts Festival. We especially liked the new venue for the market."