Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Paradise Self-Catering Units"Ons kleindogter doen haar gap-jaar daar. Sy is baie gelukkig."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman-distrik
Carriage Cottage"Ek keer elke keer weer en weer terug en is spyt wanneer ek huis toe moet gaan."
Kirkwood, Sarah Baartman-distrik
Lekkerkuier"Die paaie het opgradering nodig, daar is 'n tekort aan meer winkelsentrums insluitend slaghuise. Verblyfkoste is redelik, baie gastehuise is loopafstand. Ek het gaan draf die oggend tot by Look Out en het redelik veilig gevoel. Hulle moet net sypaadjies aan bring vir voetgangers veral soos jy uit Kirkwood gaan."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
On the Beach Guest House and Suites"Jeffreys se paaie is verbasend skoon en netjies oral waar jy bestuur. Geen rommel wat rondlê nie."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
The Jbaynian Gastehuis"Altyd 'n wenner om te ontspan en vakansie te hou!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Ons eerste keer daar. Sal weer kom kuier."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Marina Martinique B&B"Altyd lekker om hier besoek af te lê. Mooi dorp en pragtige uitkykplekke oor die see, veral die branderplankryers. Mense in die dorp oor die algemeen baie vriendelik en behulpsaam wanneer daar gesoek word na 'n plek. Aangename verblyf."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Road Lodge Port Elizabeth"Die stad is besig om te verval! Slaggate oral."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Claptons Beach 2"Ons eerste keer in Jeffreysbaai. Baie mooi area."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Tot Hier Toe Padstal"Pragtige dorpie in 'n baie mooi omgewing. Sal weer daar besoek gaan af lê. Uilhuis-besoek was baie interessant."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Paradijs"A real platteland town, quaint, quirky, safe, fun and quiet."
Cannon Rocks, Sarah Baartman-distrik
SonnenMeer"Dis 'n ware rusoord en pragtig, rustig en het nooit bedreig gevoel deur enigiets of iemand nie. Ek sal dit as 'n veilige toeristebestemming beskryf."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Barracuda Lodge on the Beach"Ek ken Jeffreys, Aston en Paradys al van kindsbeen af - m.a.w. vir amper 45 jaar. Vir my is daar nie 'n beter see om na te gaan nie. Maar onthou net - die wind hy waai in Jeffreysbaai! So vroeg op die strand anders waai jy toe onder die sand. Daar is egter natuurlik die lieflike dae wat jy gaar brand as die wind nie wil kom om jou huis toe te waai nie."
St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Cottage on College"St Francis is 1 of my favourite spots. Beautiful little town, lots to see and do. It's my happy place."
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
AppleBee Guest Cottages"They need to clean the sidewalks and fix the potholes! Also, donkey poo should be removed, as this is everywhere!"
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
Amabwe Guest House"Town is very run-down with potholes, donkeys in the main road. Sad for a once beautiful little town."
St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Cottage on College"Lots to do and the restaurants served delicious food!"
Kirkwood, Sarah Baartman-distrik
Cleveland Guest Farm"Ideal for business or short visits, although the surroundings are so inviting. "
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Sea Whisper Guest House"Hoofpad vanaf N2 na 2de sirkel in baie swak toestand en smal. Bedelaars op strand het gepla. Baie mooi plekke en strand."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Keiskama B&B"Baie goed ontwikkelde strandgebied, maar het onveilig gevoel op strand."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Villa Majestic for Exclusive Accommodation"Dorp, strate en strand baie netjies en skoon. Geen "potholes". 'n Pragtige dorp."