Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Bethesda"Pragtige dorp en baie lekker om te loop en te verken."
Patensie, Sarah Baartman-distrik
Ripple Hill Hotel"Ry bietjie die ongewone roetes en verken ons mooi land."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
The Astons No. 3"Jeffreysbaai is 'n baie lekker vakansiebestemming en soveel om te bied van die winkels tot waterpark en strande. Die inwoners is bitter gaaf en so behulpsaam."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Sundowner Guest House"Uitstekende vakansiebestemming. Stiller strande vir gesinne."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Your Place @ Kingston 30"Great destination. Definitely going back for another trip."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Aquarius B&B"JBay is skoon en mens voel veilig daar. Kan beslis sien wie is aan bewind daar. Strande skoon. Maar eerlik hulle naglewe vir ons universiteitkinders was swak en die restaurante wat so vroeg toemaak is belaglik. Het heerlik by Vismandjie en Trawlers geëet. Vir seker die moeite werd"
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Anna's Place"Should open up more local eating places like a takeaway and a few more franchises to give more options to eat out."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Beach Haven Selfsorg"Ons hou vakansie al vir 15 jaar in Jeffreys, sal altyd 'n gunsteling bly."
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
28 Stones Hill Guest House"Depending on the purpose of your travel, it was suitable for the reasons we were in the area."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Aloe Manna Self Catering Guest House"Baie aangenaam verras! Gesin se 1ste besoek hier. Sal beslis weer kom."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Blues Bay 23"To travel to and from Blues Water Bay into town was not so safe, especially at night."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Muzuri"Ons 1ste vakansie in Jeffreys en dit het al ons verwagtinge oortref, jammer net oor ons teleurstelling van die verblyf."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
First Avenue Guesthouse"The place of my birth remains the friendly City."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
L'auberge Country Hideaway"Ek het net deurgereis, maar die omgewing lyk lieflik. Sal graag terugkom."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Whales Way Lodge"Friendly people around the holiday places, security is great."
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
De Denne"Kleindorpie-nostalgie. Vir oorslaap wanneer toer, ideaal."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Stone Haven at Nieu Bethesda"Goeie idee vir een-dag besoek en oorslaap."
Jansenville, Sarah Baartman-distrik
Angora Lodge"'n Plekkie wat jy gerus op jou deurreis kan besoek. Lieflik skoon met vriendelike mense."
Joubertina, Sarah Baartman-distrik
@ R62 Langklip Estate Game Farm"It's rural, so if you know that then you must be willing to adapt. But the mountains are magical."