Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Country Cottages"Almal is vriendelik en gasvry en soos voorheen genoem ons gidse het alles vir ons net insiggewend en interessant gemaak, hul interaksie met mense is uitstekend, sal die boesman tekeninge en fossiele by museum definitief aanbeveel. Uilhuis was baie insiggewend en interessant gewees oor ietsie van ons geskiedenis van 'n bekende in ons land."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Ganora Guest Farm & Excursions"Loved the town and the vibe. Will be back to spend a weekend so we can explore properly."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Brookes Hill Self-catering Suite"Enjoyed my stay, beautiful, clean city. "
Joubertina, Sarah Baartman-distrik
Bethany Farm"A place that has old world charm enveloped with the most beautiful mountains."
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
Mimosa"Ons was in piektyd in Desember daar en het gesukkel om 'n oop restaurant of koffie winkel te kry. Mens sou besig verwag, maar als wat toe is was nie aangenaam nie. Al die museums was ook gesluit. Daar is heelwat bedelaars op straat en die slegte paaie en rondloper vee maak dat mens eerder nie in die donker uitgaan nie."
Steytlerville, Sarah Baartman-distrik
Weavers"A sweet little town that is being renovated with a few hidden treasures."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
The View 51"If you don't mind wind and rainy weather occasionally, I will recommend it definitely. Still there are lots more stuff to do even in bad weather. I will visit Jbay again."
St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Ships Bell 3B"Definitely will return to soak in all that is on offer. Perfect mix of everything at arms reach."
Cannon Rocks, Sarah Baartman-distrik
Cannon Rocks Beach Suites"Baie rustige plek met groot oop strande selfs in die feestyd asook veilig."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Tyday Accommodation"The place is very beautiful and peaceful."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Blues Bay 23"Very busy town, so book your excursions in advance. Lots to do and many great restaurants available."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Panoramic Beach House"Die ou dorpie self is beslis besig om agteruit te gaan. Dis maar morsig en onversorg. Die informele gekuier langs die rivier naby Port Alfred Sands is ook nie lekker nie. Daar is party dae nie plek om verby te kom strand toe - met al die mense en motors wat daar staan nie."
Steytlerville, Sarah Baartman-distrik
Weavers"Steytlerville is net 'n 1 nag oorslaapplekkie as 'n mens 'n "road trip" gedoen het soos ons."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Al-Beit Lodge"We had a wonderful vacation at Gqeberha."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Maki Saki Beach House"Die heerlikste vakansieplek! Daar was oorgenoeg om te doen. Jeffreysbaai se hoofstrand is seker die lekkerste swemstrand in Suid Afrika."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Nieu-Bethesda is 'n regte "quaint" dorpie sonder enige verkeers- of straatligte waar 'n mens nog veilig voel om na donker in die straat te loop - 'n welkome wegbreek van die besige stadslewe. Dit was ons derde besoek aan die dorpie en ons sal weer daar gaan oornag."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Baie geskiedenis en oulike plekkies. Nie vir tieners vir langer as twee dae."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Algoa Guest House"Loved the Windy City! Destination is so underrated, so much to do and see!"
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Pagel House B&B"Die Bloudeur Restaurant is 'n moet stop as jy deur Aberdeen gaan. Heerlike bekostigbare kos, vriendelike diens en onvergeetlike ervaring."