Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Alfred View Guest House"Very picturesque town with long sandy beaches. Unfortunately, the town centre is a bit run down."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Villa Marche"Very clean. No potholes. People there are friendly."
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Die Dorpshuis"A quaint little town. Worth going off the beaten track and miss the busy N1."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Sundays Mouth Guesthouse""Windy city" is duidelik."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
The Bushwillow Jeffreysbaai"Pragtige, goed-versorgde dorp met pragtige strande en 'n lekker vakansie-atmosfeer."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Bonsai Cottage"It is a cosy and clean town, my daughter enjoyed the kids beach."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Furrows Lodge"Die dorpie is bekoorlik en het soveel wegsteekplekkies wat afgerond word met die mooiste sonsondergang."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Ganora Guest Farm & Excursions"Nieu-Bethesda is beslis 'n besoek werd!"
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Sea Whisper Guest House"Kan net besig raak oor Desember. Maar dis ook deel van die lekker."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
A1 Kynaston"Great place and the Jbay is very clean and safe. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Country Getaway Deer Park Estate"Wow. Daar is baie om te doen en te sien."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Pragtige, rustige, plattelandse dorpie met lieflike restaurante en vriendelike mense, my gunstelingplek. "
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
The Owl House"Ai, Jeffreysbaai moet net hulle strate 'n slag regmaak!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Brookes Hill Suites 223"Netjiese skoon stad maar die weer is goor en die wind het elke dag gewaai en ons van die lekker tyd beroof."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Die Kapokbosskuur"Rustige dorp, 'n paar vriendelike eetplekke, jammer dat by sommige bespreking nodig is. Die grondpad kan dalk bietjie geskraap word. Andersins baie lekker gekuier en Kompasberg-roete gery."
St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Greenwich Villa"A very clean town, everything marked beautifully."
Oesterbaai, Sarah Baartman-distrik
At The Beach"Dit is 'n rustige plek met net 'n paar huise, glad nie besig nie. Humansdorp is nie te ver nie, as jy 'n paar goedjies wil koop."
Steytlerville, Sarah Baartman-distrik
Weavers"Lekker, klein dorpie as julle gaan besoek, ry gerus deur Draaikrans."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman-distrik
Dunwerkin Self-catering Accommodation"Kenton does need to tar it's roads otherwise always a great place to holiday!"
"Ons wou net 'n bietjie wegbreek uit die stad en het die rustigheid van die area geniet!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
9 on La Roche Drive"Weather is unpredictable and disappointing. "
"'n Onontginde juweel van ons land. Die omgewing met sy uitgestrekte dorheid spreek van dankbaarheid vir elke druppel reën. Die aantrekkingskrag na Cacadu lê beslis in sy eenvoud, rustigheid en geomorfologiese wonders."