Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Sarah Baartman District

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

3 Bella Vista

"Jeffreysbaai is ’n lekker plek om as familie en vriende te gaan kuier."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

Furrows Lodge

"Wat 'n rustige, karaktervolle, pragtige historiese dorpie met heelwat besienswaardigehede. Dit is 'n besoek wat die moeite werd is."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

Two Owls Guest Cottage

"Guests gets first choice and are always on the mind of the people abound happiness and relaxing."

Kenton-on-Sea, Sarah Baartman-distrik

Paulyn Place

"Lieflike dorp. Strate is in 'n haglike toestand wat afbreuk doen aan die mooi dorp."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

Meerkat

"I have fallen in love with the area! Great people and so friendly!"

Kleinemonde, Sarah Baartman-distrik

Milkwood Cottage

"Werklik die moeite werd as jy hou van 'n wegbreek van die harwar van stadslewe."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

La Caribe 29

"Friendly people and every restaurant have something exceptional to offer. All of them replied within a day to our reviews and were very accommodating when bookings were made."

Addo, Sarah Baartman-distrik

"Was nie in Olifantpark nie, meer vir besigheid, maar was glad nie ingenome nie."

Steytlerville, Sarah Baartman-distrik

Royal Hotel Steytlerville

"Dis 'n pragtige, skoon dorp met wonderlike mense. Ek sal weer kom."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Waterkant 2

"Lekker kos. Baie lekker dorpie vir ontspan en visvang. Sal weer soontoe gaan in die somer. Jammer oor die Covid19."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Avalon 3

"Love this place so much I bought property while I visited!"

St. Francis, Sarah Baartman-distrik

Milkwood Way

"Eastern Cape roads are in a sad state. A lovely little town, people in general are very friendly and helpful, we had a pleasant stay. Very nice Italian restaurant on the main street. "

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

Doornberg Guest Farm

"It was a pity most of the town was closed. I think there were a lot of disappointed people in town that had travelled far to see the different venues and there were no notices on websites stating that they were closed."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

Compass View

"Pragtige, rustige, netjiese dorpie."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

The Water Tower

"Net jammer a.g.v. Covid was geen besienswaardighede oop nie en ons kon ook nie hul restaurante ondersteun nie. Die ervaring by 'n restaurant oorkant die Uilhuis was uiters teleurstellend. Die deur was oop, dit was so net na 4. Op hul website/Facebook toon hul aan hul is tot 07:00 oop, maar toe ons ingaan toe laat hulle ons weet hulle is toe, ten spyte van die feit dat die personeel almal met pizzas voor hul gesit het by een tafel en lekker gekuier het."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

6 Kingston Place

"Baie pragtige plek met baie om te sien."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Dio Dell 'Amore

"Hierdie kusdorp is pragtig versorg en skoon!"

Kirkwood, Sarah Baartman-distrik

Nieshout Cottage

"Pragtige sitrusboorde langs die Sondagsrivier."

Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik

1-on-Ross

"Toestand van teerpaaie 'n probleem."

Sarah Baartman-distrik

Baviaans Lodge

"Baie mooi natuurwêreld."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Albatross Beach Guest House - Barbiers Bliss

"'n Gunsteling-bestemming vir ons gesin met 3 klein kinders."

St. Francis, Sarah Baartman-distrik

Spiniker 4

"Die kanale cruise was 'n ongelooflike ervaring."

Blad
Blad 72 - Wys 2131 tot 2160
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang