Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
Oesterbaai, Sarah Baartman-distrik
Oyster Kaya @ Oyster Bay"If you want to get away from the noise and busy city life, then Oesterbaai is the place! It's so peaceful and quiet, the people are so friendly! The little restaurant with its amazing sea views and good food is a must visit!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Ganora Guest Farm & Excursions"Lyk vir my soos die Kaapse Greyton. Die plek is klein en daar is geen ATM nie, maar dit is miskien ook 'n pluspunt. Pizza in die dorp was great, beste wat ek nog geproe het!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
16 Beach Music"Skoon veilige plek. Ons was verbaas! Pragtig."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Furrows Lodge"Die oorspronklike ou geboue en strate laat die gevoel van tyd wat stil gestaan het. Fantasties!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Paradise in the City"Peaceful and friendly environment."
St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Coral Tree Self-Catering"Baie interessante dorpie met verskeie "dele". Ook die hawe waar die meeste chokka vangste in Suid-Afrika hanteer word."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Wavecrest Self-Catering Suites"Rustige vakansiedorpie. Die marina is werklik pragtig."
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Die Dorpshuis"Pragtige dorp, mooiste argitektuur, stil en vreedsaam. Wens die plaaslike regering kan belê om die dorp in stand te hou en die mooi geboue na volle glorie te herstel."
Steytlerville, Sarah Baartman-distrik
Royal Hotel Steytlerville"Goed om te kan besoek. Mooi, skoon dorpie."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Country Accommodation"Mooi omgewing in vallei. Unieke atmosfeer in dorpie. Uilhuis baie geniet. Brouery het teleurgestel met die bier, was sonder gas en baie smokey. Hoop dit was maar net 'n slegte batch."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman-distrik
Woodlands Cottages and Camping"Lovely seaside town with some great restaurants."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Mike Heroldt 28"Die dorp is besig om vinnig agteruit te gaan."
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
Eagle's Nest B&B or Self Catering"Since our self-catering accommodation was not self-catering, we went out to Frasers in town. What a fabulous restaurant. Grahamstown roads are horrendous. Massive potholes on all the roads. The town is dirty with lots of litter everywhere."
Kleinemonde, Sarah Baartman-distrik
Rainbow's End"Would've been nice to have an option to hire a kayak for a day or two. Might be an idea to look into it."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Timoak"Dis 'n pragtige kusdorp om te besoek en die Kosmandjie en Ninas het heerlike etes, veral visgeregte, vars uit die see."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
FlipFlops and TreeTops"Absoluut 'n pragtige plek. Maak net seker in toekoms deur vrae te vra, om regte verblyf te kies. Ek was jare gelede 'n streeksbestuurder vir 'n groot maatskappy, en het Jeffreys altyd my basis gemaak om in daardie gebied te werk. Baie goeie besighede ook in Jeffreys."
St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Palms on Ibiza"Baie baie mooi omgewing sal weer soontoe wil gaan."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Longwy Self Catering Accommodation"Spoedwalle moet beter gemerk en duideliker geverf word, asseblief! Vriendelikste mense."
Somerset-Oos (KwaNojoli), Sarah Baartman-distrik
Gardiol Country House"As jy 'n natuurliefhebber is sal jy baie vind om te doen in die idilliese, pragtige dorpie."