Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Rugged Rocks Beach Cottages"Lots to see and do and some top class restaurants. Also central to other destinations like Bathurst, Kleinemonde and Kenton-on-sea."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Paradise On Sea Holiday Apartments"Pragtige strande, Wacky waterpark net om die draai, visvang-geleenthede vir die manne, kuierplekke vir die jongmense en menige plekkies vir rustige see-wandelinge oral by die verskillende klein strande in en rondom Jeffreysbaai."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Brookes Hill Suites 238"Goeie weer en stapplek langs die strand."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Lambert's Rest"Enjoyed our 2 days in this wonderful little village."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Die Kapokbosskuur"Mens sal ver moet soek om 'n meer skilderagtige dorpie op te spoor in ons mooie land!"
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Chardonnay Holiday Apartment"I am afraid to say that being in the Eastern Cape, Jeffreys Bay looks like one of those towns where one has to be careful when moving around."
Pearston, Sarah Baartman-distrik
Turksvygrivier Safari's"Just a word of warning, make any food purchases in bigger towns prior to reaching Pearston, as there are no suitable shops nearby to make any purchases of groceries. The nearest shops for decent groceries will be a 80 to 120 km detour. Other than that, there is not to much to do, as most of the farms cater for hunters, game viewing or bird watchers, and have peace and quiet in bucket loads."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Bella Vista 6"Baie lief om Jeffreysbaai toe te gaan om sentimentele redes."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Mooi @ Hippo"Fantastiese kuier plek. Lekker rustig as jy bietjie wil ontspan. Winkelsentrums ook nie te ver uitmekaar nie en vriendelike mense."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Angels Rest"Mense is ongeskik en baie bedelaars."
St. Francis, Sarah Baartman-distrik
8 Sunset Drive"Die beste dorpie vir mens en my viervoetkinders. 10 sterre vir als!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Simone's Cottage"Nieu Bethesda is 'n baie klein dorpie met 'n GROOT hart. Die mense is vriendelik en ongelooflik gasvry. Oulike restaurantjies en snuffel winkeltjies en natuurlik die Uil Huis ook."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Stairway to Heaven"Dit was my eerste keer in Jeffreysbaai en ek sal beslis weer gaan."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Paradise in the City"It is indeed the Friendly City!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Die Kapokbosskuur"Die dorpie is besonders en soveel om te doen."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Mie Sorelle"Netjiese vakansiebestemming, met baie vriendelike mense."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Little Sister's Accommodation"Dis 'n mooi omgewing met baie te sien en doen en al die mense was baie vriendelik!"