Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Mooi @ Hippo"Aston Bay baie aangenaam, veilig, pragtige natuurskoon."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Diaz Views"Jeffreysbaai is 'n lekker plek om vir 'n naweek te gaan of met vakansie te gaan."
Steytlerville, Sarah Baartman-distrik
Karroo Theatrical Hotel"Lekker plaasatmosfeer, weg van die stad."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Country Getaway Deer Park Estate"Very friendly locals."
St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Coral Tree Self-Catering"Baie mooi plek, love die waterkanale. Lekker aftreeplek."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Settle Inn Self-catering Accommodation"Die Oos-Kaap het sy eie unieke uitdagings, maar Addo is en bly 'n wenner."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Port Alfred is a nice town with many friendly people, nice shops and lots to do in the area small towns with lots of history."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Hunters Lodge"Die potensiaal wat PE gehad het in terme van netheid en standaardae, het agteruitgegaan."
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
Antique Silk Self-catering Unit"I find, as a general rule, accommodation is Grahamstown is very pricey in comparison to accommodation rates for holiday destinations along the coast for instance."
St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Barnard Self-Catering Accommodation"Baie mooi plek met 'n rustige atmosfeer."
Oesterbaai, Sarah Baartman-distrik
Old Ladder"Pragtige strand, rustig. Net een nadeel: die grondpad na Oesterbaai is 'n groot ongerief."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Supertubes Guesthouse"Fantastiese restaurante om van te kies!"
St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Perrywinkle"Die strand by die riviermond is eenvoudig wonderlik tydens laagwater."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Outsiders B&B"Die dorpie voel soos regte platteland. Ongelooflik rustig en sooo veilig. Die uilmuseum was baie besonders. Sal die ervaring nie vergeet nie."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Pragtige rustige dorpie."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Ibis Lounge"An amazing little town. We loved walking the streets and meeting some of the very friendly and helpful locals. A great place for a break."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Paradise in the City"Lekker plek om in te woon. Geniet die see."