Geverifieerde Resensie
Calitzdorp
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Calitzdorp bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 394 resensies.
"Rustige plattelandse dorp, met 'n pragtige kerkgebou, wynplase, Karooveld en berge."
"The surrounding area through Vleiland and down the Seweweekspoort Pass is astonishingly beautiful."
"Heerlik gekuier by Calitzdorp Expressed en wyne en kos uit omgewing geniet."
"Lovely, friendly little town. Restaurants and food are good. Thumbs up to the owners of Tuinateljee who served a delicious breakfast at a very good price. Lovely people working there."
"Wynkelder met lekker wyne sommer in dorp. Dorpshuis restaurant stel teleur, maar Tuinateljee restaurant uitstekend."
"Great port-tasting places: Peter Baily and Boplaas are worth a visit."
"Amazing omgewing and puik mense. Moet vir 5 dae of langer daar wees om alles te ervaar."
"Die dorpie is mooi, maar nie uitsonderlik as 'n mens dit vergelyk met Barrydale of so 'n plek nie. Die wynkelders is die moeite werd. Ons het gehou van De Krans se restaurant en proelokaal. Buiten dit is dit 'n 2-nag bestemming, dan gaan jy uitgekuier wees."
"Baie mooi ou huise en die restaurant waar ons geëet het was 5-ster, Die Dorpshuis."
"Beslis 'n besoek werd! Die pragtige dorpie bied iets vir almal van Kuns tot kos en kelders! Die kelders bied ook lieflike druiwesap vir diegene wat nie wyn drink nie. Besoeke aan hierdie klein dorpie sekelders is besonders. Natuurlik is die vrugte (vars of gedroog) ook 'n groot bederf!"
"Some beautiful tranquil areas in and surrounding Calitzdorp. With a little bit of research, you can find some amazing spots!"
"Interesting, lovely and picturesque with Boplaas Distillery in the dorp - wonderful tastings. Definitely a little Karoo dorp to visit again. People so friendly."
"Aangesien dit Paasnaweek was was alles in Calitzdorp toe gewees, wat heeltemal verstaanbaar is."
"Calitzdorp has some charm but we were harrassed by street kids every time we went into town. De Krans Bistro was nice and some of the valleys near Calitzdorp are lovely."
"Boplaas Kelder en De Krans is 'n moet. Die dorpie het ons aangenaam verras."
"Perfect little gem, wine cellar tour recommended and driving on the little roads around."
"Die museum laat 'n groot deel van die geskiedenis nog 'lewe'. My seuns het die uitstappie geniet!"
"Disappointed in the state of the town. Others in the area e.g. Montagu are far better. "