Indien jy Sederberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Sederberg.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sederberg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cederberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Sederberg akkommodasie
Bladsy 4 - 98 lekke plekke om te bly
Blue Mountain View Rooms bied gerieflike selfsorgverblyf in Clanwilliam in die Wes-Kaap. Die eiendom is lekker naby...
Die Yellow Aloe (Geel aalwyn) gastehuis lê in die hartjie van die historiese dorp Clanwilliam en kyk uit oor die pr...
Klein Boschkloof is 'n luisterryke groen oase op 'n werkende plaas, omring deur die Noordelike Cederberg. Dis in di...
Rockwood Farm is in die Sneeuberg Bewarea geleë, 'n groep van ongeveer 20 plase wat aan die westekant van die Seder...
Waboomhuys is op De Pakhuys-plaas in die skilderagtige Agter-Pakhuisvallei, 26 km vanaf Clanwilliam op pad na die h...
Mount Ceder is die perfekte selfsorg-naweekbestemming in die Sederberge en bied 'n hele rits aktiwiteite en verblyf...
Die Clanwilliam Hotel skuil in die Olifantsriviervallei en bied gerieflike akkommodasie net 2 ure se ry van Kaapsta...
Nardouw is 'n unieke selfsorgkothuis tussen die rotse, met 'n pragtige berguitsig aan die noordelike rand van die S...
The Little Gem bied gerieflike oornagverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom in die hartjie van Clan...
Boplaas Guesthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike vierslaapkamerhuis wat smaakvol versier is en lie...