Indien jy Sederberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Sederberg.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sederberg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cederberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Sederberg akkommodasie
Bladsy 8 - 108 lekke plekke om te bly
Kunje Guest Farm is in Koue Bokkeveld geleë, 'n gebied wat veral bekend is vir sy bergreeks wat uit Sederbergsandst...
Mount Ceder Puntjie bied ideale selfsorgverblyf, in die Cederberge en bied gaste 'n rits aktiwiteite. Dit is in 'n ...
Kleine School II is 'n bekoorlike semi-losstaande kothuis op 'n plaas 30 km vanaf Clanwilliam, en bied verblyf aan ...
Kleine School I is 'n knus, semi-losstaande vakansiekothuis op 'n plaas net 30 km vanaf Clanwilliam. Dit bied verbl...
8 op Graafwater bied 'n gerieflike selfsorg-toevlugsoord in die rustige dorpie Graafwater en is ideaal vir paartjie...
Kliphuis @ Slangboskloof is op 'n vrugteplaas wat teen die hange van die Skurweberge skuil. Die kothuis bied 'n uit...
Cederberg Ridge Wilderness Lodge is op 'n plaas met 'n pragtige uitsig op die Sederberge, ongeveer 9 km vanaf Clanw...
Daisy Cottage is 'n lieflike grasdak-kothuis in Clanwilliam. Dit is gerieflik geleë en stapafstand van die middedor...
Schoongezicht is op die Schoongezicht-plaas aan die voet van die Skurweberge in die Koue Bokkeveld geleë. Dis 'n r...
Cederkloof Botanical Retreat vorm deel van 'n werkende plaas 8 km vanaf Citrusdal. Dis op 'n stil, rustige plek in ...