Geverifieerde Resensie
Champagne Valley
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Champagne Valley bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 204 resensies.
"Pragtige omgewing met baie doendinge en genoeg tyd om met 'n boek te ontspan en die uitsig en natuur te bewonder."
"All very friendly in the various places we visited. Potholes a bit of a hazard, but we didn't go out at night so wasn't an issue!"
"If you are looking for a quiet restful holiday this venue is ideal. Other activities are numerous for the more adventurous holiday maker."
"Dit is sover die mooiste deel van die Drakensberge vir my. Daar is baie om te doen en sien. Mens moet vir ten minste 5 dae gaan. Ons gaan weer terug, my hart het daar agter gebly. "
"Idyllic scenery, a huge variety of restaurants and farm stalls at very reasonable prices. Add to that the brewery and the cheese factory and you have the perfect holiday in this little valley surrounded by the mountains."
"We will definitely return to the area, as it offers so much and we really enjoyed exploring the interesting craft and coffee shops and especially the bakery - croissants to die for! We only managed a few of the many walks on offer and would love to stay longer next time. "
"Nie net die uitsig op die omgewing en berge nie, maar ook talle voëlspesies en besoekpunte soos koffie winkels, eetplekke en ander vermaak, maak 'n besoek aan die Drakensberg meer as die moeite werd. Die teerpaaie is aanvaarbaar hoewel daar redelik baie slaggate voorkom."
"Wonderlike ervaring met baie om te doen en te besigtig. Sal graag weer wil gaan!"
"Sommige van die plekke in Champagne Vallei (restaurante, gholfbane, winkeltjies ens.) is vreeslik duur. 'n Mens moet maar selektief wees met waar jy jou geld wil spandeer. Die voëlskou by die Falcon Ridge Bird of Prey Centre is egter 'n wenner en beslis die moeite en die geld werd."
"Amazing place, total serenity. A great escape from the hustle and bustle of the big cities. Lovely shops and eateries and the most friendliest people you will ever meet."