Geverifieerde Resensie
Clarendon Marine
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Clarendon Marine bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 9 resensies.
"Beachview and Seaview are beautifully hidden spots - would return there one day!"
"Pragtige omgewing en kuslyn met die nodige besighede vir vakansiegangers. Naby genoeg aan Port Elizabeth vir die mense wat van inkopies hou en dalk 'n bietjie meer wil doen. Ons het ook 'n fantastiese daguitstappie na die Addo Olifantpark gehad."
"Nothing to complaint just make provision for load shedding to put lamps for people. But beautiful place."
"Dis baie rustig, maar redelik afgeleë, so as jy wil rondry en die stad ook besoek, is dit bietjie ver en baie ryery, maar as jy net rustig wil ontspan is dit die ideale plek!"