Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clarens akkommodasie
Bladsy 4 - 219 lekke plekke om te bly
Lake Clarens Guest House is in die dorpie Clarens langs 'n dam met lieflike uitsigte op die berge en oor die dam. C...
Willow Villas bied gerieflike selfsorgverblyf en is in 'n rustige deel van die Clarens Gholf Landgoed geleë. Dit is...
Meander Stay is aan die voet van 'n berg geleë en bied selfsorgverblyf in Clarens, en toegang tot 'n natuurroete me...
Ashaanas bied gerieflike selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie Clarens wat dit ideaal maak vir beide vakansie...
The Clarens Country House is versteek in 'n woudagtige hoekie van die Oos-Vrystaatse Malutiberge op die veilige Cla...
Mt Horeb Manor is 'n luukse gastehuis wat in die bekoorlike dorpie Clarens geleë is. Dié herehuis is stapafstand va...
Savoy is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in die prentjiemooi dorp, Clarens. Dié vakansiehuis is die idea...
Cloud Shadow Cottages bied verblyf in Clarens. Dié gastehuis is net 'n entjie se stap vanaf die middedorp. Daar is...
Rabbits Den is op 'n gholflandgoed in Clarens, 'n skilderagtige dorpie aan die voet van die Maluti- en Rooiberge. H...
Golden View Luxury Self-Catering is in die pragtige dorp, Clarens, geleë en bied verblyf in 3 selfsorgeenhede. Dié ...
Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,... Lees meer