Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clarens akkommodasie
250 lekke plekke om te bly
Clarens Butterfly Villa lê aan die voet van die Maluti- en Rooiberge in Clarens. Dié dorpie spog met welige bome en...
Golden View Luxury Self-Catering
Little Lammas is op 'n plaas sowat 8 km vanaf Clarens naby verskeie aktiwiteite en besienswaardighede geleë en bied...
156 on Clarens
156 on Clarens is 'n bekoorlike villa op die Clarens Golf & Trout-landgoed en bied ruim, gerieflike selfsorgverblyf...
Villa 176 @ Clarens
Patcham Place & Lilliput House bied luukse viersterverblyf in die hartjie van die bekoorlike bergdorpie Clarens in ...
Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,... Lees meer