Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clarens akkommodasie
236 lekke plekke om te bly
St Fort Farm, is onder die Mushroom Rock, net buite Clarens, en bied verblyf in 'n sandsteen-opstal vir groot gesin...
Kahara Maluti Lodge is in die ouwêreldse dorpie, Clarens. Dit is binne 400 m vanaf die dorpsplein. Hierdie ruim hu...
Paddocks 6 is in Clarens se Swartland geleë. Hierdie drieslaapkamerhuis met 2 badkamers is pragtig gemeubileer en i...
Millpond House
The Clarens Place
The Clarens Place is net 950 m van Clarens se dorpsplein met sy kroeë, winkels, restaurante en galerye. Die gastehu...
Casa Bella
Casa Bella is 'n lieflike huis in die hartjie van Clarens. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklik...
Clarens Paddocks 23
Linwood Guest Farm
Linwood Guest Farm is in die Malutiberge se voorheuwels in Clarens geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit ...
Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,... Lees meer